Collection B
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Collection B by Subject "Attention"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie steuringseffek van geraas op die aandag van die mens(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1970) Van Wyk, Abraham Jacobus; Van Biljon, I. J.; Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende Mei 1969 is by 'n vergadering van die tegniese komitee oor akoestiek van die Internasionale Organisasie vir Standaardisasie weereens die invloed van geraas op die mens in besonderhede bespreek. Tydens hierdie vergadering is die aandag pertinent gevestig op die toenemende probleem van geraas wat die snelle tegnologiese ontwikkeling van vandag vir die mens meebring. Trouens, geraas word vandag beskou as een van die oorsake van lae produktiwiteit, lae moraal, die hoë ongeluksyfers en hoë arbeidsomset onder industriële uitbreidings het die probleem van geraas in die afgelope aantal jare, kumulatief so toegeneem, dat klagtes van mense nou ernstige aandag begin geniet.