Die steuringseffek van geraas op die aandag van die mens
Date
1970
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende Mei 1969 is by 'n vergadering van die tegniese komitee oor akoestiek van die Internasionale Organisasie vir Standaardisasie weereens die invloed van geraas op die mens in besonderhede bespreek. Tydens hierdie vergadering is die aandag pertinent gevestig op die toenemende probleem van geraas wat die snelle tegnologiese ontwikkeling van vandag vir die mens meebring. Trouens, geraas word vandag beskou as een van die oorsake van lae produktiwiteit, lae moraal, die hoë ongeluksyfers en hoë arbeidsomset onder industriële uitbreidings het die probleem van geraas in die afgelope aantal jare, kumulatief so toegeneem, dat klagtes van mense nou ernstige aandag begin geniet.
Description
Skripsie (M. Com.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1970.
Keywords
Noise -- Psychological aspects, Attention, Dissertations -- Industrial psychology