Die steuringseffek van geraas op die aandag van die mens

dc.contributor.advisorVan Biljon, I. J.en_ZA
dc.contributor.authorVan Wyk, Abraham Jacobusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:36:28Z
dc.date.available2012-08-27T11:36:28Z
dc.date.issued1970
dc.descriptionSkripsie (M. Com.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1970.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende Mei 1969 is by 'n vergadering van die tegniese komitee oor akoestiek van die Internasionale Organisasie vir Standaardisasie weereens die invloed van geraas op die mens in besonderhede bespreek. Tydens hierdie vergadering is die aandag pertinent gevestig op die toenemende probleem van geraas wat die snelle tegnologiese ontwikkeling van vandag vir die mens meebring. Trouens, geraas word vandag beskou as een van die oorsake van lae produktiwiteit, lae moraal, die hoë ongeluksyfers en hoë arbeidsomset onder industriële uitbreidings het die probleem van geraas in die afgelope aantal jare, kumulatief so toegeneem, dat klagtes van mense nou ernstige aandag begin geniet.af_ZA
dc.format.extent164 pages : ill.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/54285
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectNoise -- Psychological aspectsen_ZA
dc.subjectAttentionen_ZA
dc.subjectDissertations -- Industrial psychologyen_ZA
dc.titleDie steuringseffek van geraas op die aandag van die mensaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Collections