'n Grondopname van die Malmesbury-Piketberg streek
Date
1945-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING:
n Kort oorsig van die landbougeskiedenis, fisiografie,
geologie, klimaat, plantegroei en bevolking van die Malmesbury -Piketberg - streek word gegee.
'n Grondopname is van die streek gemaak en die verskillende
grondtipes is gekarteer. Die invloed van klimaat,
moedergesteente, topografie en plantegroei op die grondvormingsprosesse word aangetoon.
Die podsoliese geaardheid van die gronde wat uit kalsiumarme
materiaal onder die bepaalde klimaatstoestande ontstaan
het, word bespreek en die invloed van die topografie en
digtheid van die oorsprongsmateriaal op die ontwikkeling en
samestelling van die E horison word aangetoon.
Die vrugbaarheid van die grondtipes, geoordeel aan toeganklike voedingstowwe, uitruilbare basisse, grondreaksie en humusgehalte, word bespreek en moontlike stelsels vir die
beheer en verbetering van die grondvrugbaarheid word aan die hand gegee.
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
Description
Thesis (DScAgric)--Stellenbosch University, 1945.
Keywords
Soils -- South Africa -- Malmesbury Region, Soils -- South Africa -- Piketberg Region, Soil surveys -- South Africa -- Malmesbury Region, Soil surveys -- South Africa -- Piketberg Region