Die estetika van 'n skreeu-lelike, "weerlose God". Skilderkuns as medium in prosesse van teologiesparadigmatiese transformasie – ver-beeld-ende stank (skúbalon) vir skandalige on-dank (skandalon)

dc.contributor.authorLouw, D. J. (Daniel Johannes), 1944-en_ZA
dc.date.accessioned2020-05-25T07:52:33Z
dc.date.available2020-05-25T07:52:33Z
dc.date.issued2020
dc.descriptionCITATION: Louw, D. J. 2020. Die estetika van 'n skreeu-lelike, "weerlose God". Skilderkuns as medium in prosesse van teologiesparadigmatiese transformasie – ver-beeld-ende stank (skúbalon) vir skandalige on-dank (skandalon). LitNet Akademies, 17(1):298-320.
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDie Christelike tradisie het dikwels in die Godsvraagstuk op die vraag gekonsentreer: Wie is God? Die Godskonsep, veral die al-mag van God, is in verskillende tradisies omskryf in statiese “omni”- of “almag”-kategorieë wat met ’n oorsaak-gevolg-denkskema werk. Die lydingsvraagstuk, asook huidige prosesse van sosiaal-politieke transformasie, het my genoop om na ’n ander invalshoek te soek. Daar word na die paradigma van estetika gekyk om weg te skuif van omni-kategorieë (God as pantokrator; Almagtige) na omgee-kategorieë (passio Dei). In dié verband word twee skilderye uit die Cross-Roads-reeks wat God se solidariteitsdeernis in ’n plakkerskamp uitbeeld, teologies aan die orde gestel. ’n Prakties-teologiese hermeneutiek van kyk (estetiese optiek) word voorgestel met behulp van begrippe vanuit ’n Pauliniese perspektief soos stank (skúbalon) en vloek – skandalige on-dank en verwerping (skandalon). ’n Dergelike hermeneutiek beweeg weg van die “wie” van God na die “hoe” van God. Die implikasie en argument is dat skilderkuns ’n medium is om God se wese nie te probeer definieer nie, maar slegs esteties te “infinieer” – die sosyn van God in terme van solidariteitsmedelye. Vandaar die teologiese perspektief van ’n skreeu-lelike God: “My God, my God, waarom het u my verlaat?”en_ZA
dc.description.abstractIn the dogmatic tradition regarding the essence of God’s involvement with the human predicament of suffering, categories from the Roman and Greek culture are applied most of the time. An example is to be found in the Psalter Hymnal of the Reformed Christian Church: “And as God Himself is most wise, unchangeable, omniscient, and omnipotent, so the election made by Him can neither be interrupted nor changed, recalled, or annulled; neither can the elect be cast away, nor their number diminished.” In this regard, depictions of Christ in traditional iconography are used to bolster Christianity against paganism and heresy. In many doctrinal formulations Christ is portrayed with “omni-” categories like omnipotence and omniscience. God’s El Shaddai (the Hebrew wisdom tradition regarding the splendid majesty of Yahweh’s grace) had been translated into pantokrator categories that depicted Christ as a Roman Caesar. When Christianity was threatened, a kind of divine imperialism was introduced to justify a clerical ecclesiology and maintain dogmatic stances regarding social life problems.
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent23 pages
dc.identifier.citationLouw, D. J. 2020. Die estetika van 'n skreeu-lelike, "weerlose God". Skilderkuns as medium in prosesse van teologiesparadigmatiese transformasie – ver-beeld-ende stank (skúbalon) vir skandalige on-dank (skandalon). LitNet Akademies, 17(1):298-320.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/108595
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectAestheticsen_ZA
dc.subjectPaintingen_ZA
dc.subjectChristian art and symbolismen_ZA
dc.titleDie estetika van 'n skreeu-lelike, "weerlose God". Skilderkuns as medium in prosesse van teologiesparadigmatiese transformasie – ver-beeld-ende stank (skúbalon) vir skandalige on-dank (skandalon)af_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
louw_estetika_2020.pdf
Size:
1.51 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: