Exploring frames that provide opportunities for learning by teaching, learning by reflecting and learning by collaborating: case studies of pre-service teachers
dc.contributor.advisor | Botha, Marie Louise | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Reddy, C. P. S. | en_ZA |
dc.contributor.author | De Kock, Cisca | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies. | |
dc.date | 2023-03-07T08:50:08Z | |
dc.date | 2023-08-30T13:14:00Z | |
dc.date | 2023-03 | |
dc.date.accessioned | 2023-03-07T08:50:08Z | |
dc.date.accessioned | 2023-08-31T09:18:30Z | |
dc.date.available | 2023-03-07T08:50:08Z | |
dc.date.available | 2023-08-31T09:18:30Z | |
dc.date.issued | 2023-03 | |
dc.description | Thesis (DEd )--Stellenbosch University, 2023. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: This study explored frames that provided pre-service teachers opportunities for learning by teaching, learning by reflecting and learning by collaborating within the practicum. This study aimed to add towards the development of an understanding on how pre-service teachers’ professional learning is influenced during the practicum and what the key factors are that shape the professional learning of pre-service teachers. One of the key features of the study was to examine existing understandings of the practicum as a frame and to develop new theoretical understandings of the ways in which pre-service teachers acquire professional learning during the practicum period. The practicum, collaborative mentoring, reflective practice, and assessment of pre-service teachers were used as components to lead to a discussion of possible improvements within a context of quality. Literature often does not engage in an in-depth understanding of how learning by teaching, reflecting, and collaborating during the practicum period influence the pre-service teachers’ professional learning nor does it focus on different frames that can be implemented to explicate the above. the influence the practicum has on pre-service teachers’ professional learning, but also to make a case to have these as a regular feature within Initial Teacher Education programmes. The results are presented as three case studies, that chronicled the lived experiences of three pre-service teachers enrolled for a Bachelor of Education degree with a focus on specialising in the Intermediate and Senior Phase. This research study was located within an interpretive case study design which enabled the researcher to enter the pre-service teachers’ experiences and gain understanding thereof. A qualitative approach provided the opportunity to understand needs and challenges with a view to consider and make suggestions regarding applicable frames or systems for improvement. A multiple method approach that included semi-structured interviews, reflective journals, focus group discussions, illustrations and observations with each participant was used to generate data. The findings of this study revealed that the divide between schools and universities, and their lack of knowledge, contribute to the disconnect the pre-service teachers’ experience during the practicum period. To bridge this divide, pre-service teachers need to engage in continuous professional learning. Furthermore, the findings from this research add to the literature on professional learning of pre-service teachers, and the information gleaned from this study hasadded theoretically and methodologically to the knowledge of frames that provide opportunities for professional learning during the practicum process. The significance of the study is in the contribution it makes to understanding the key practice factors that shape the foundation of professional learning as experienced by pre-service teachers during the practicum that include developing practically, personally, observationally, reflectively, collaboratively, and contextually. The practicum period in this study emerged as a system which interconnects on numerous levels of impact on the pre-service teachers’ professional learning. The elements embedded within the practicum indicated paradoxes between the system being functional or ineffective. The data revealed that the practicum process has different conditions and factors that interrelate as a system that leads to a complex system. Thus, professional learning should be viewed as an interconnected non-linear system. Areas to strengthen and improve the practicum process was identified as the incorporation of a collaborative professional learning system, collaborative learning communities and to incorporate structural systems of support for pre-service teachers with the potential to communicate the results throughout their Initial Teacher Education programmes, policies and beyond. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie stel ondersoek in na raamwerke wat aan student-onderwysers geleenthede bied vir leer deur onderrig, leer deur te reflekteer en leer deur samewerking binne die praktiese onderrig. Die doel van die studie is om by te dra tot die ontwikkeling van ‘n verstaan van hoe student-onderwysers se professionele leer tydens die praktiese onderwysersopleiding beïnvloed word en wat die sleutel faktore is wat professionele leer van student-onderwysers beïnvloed. Een van die sleutelkenmerke van die studie is ‘n ondersoek van die huidige begrippe van geleenthede vir professionele leer vir student-onderwysers gedurende die praktikum periode van onderwysopleiding. Die praktikum, samewerkende mentorskap, reflektiewe praktyk en assessering van student-onderwysers is as komponente gebruik om te lei tot ’n bespreking van moontlike verbetering binne ’n konteks van kwaliteit. Literatuur is dikwels nie altyd gemoeid met die diepgaande begrip van hoe leer deur onderrig, reflektering en samewerking gedurende die praktikum periode die student-onderwyser se professionele leer beïnvloed nie en fokus ook nie op verskillende rame wat geïmplementeer kan word om bogenoemde te verduidelik nie. Die doelwit was nie net om leergeleenthede, uitstaande praktykfaktore en die invloed wat die praktikum op student-onderwysers se professionele leer te identifiseer nie, maar ook om ‘n gereelde eienskap binne Om hierdie gaping te oorbrug, moet student-onderwysers by voortdurende professionele leer betrokke raak. Verder dra die bevindinge van hierdie navorsing by tot die literatuur oor professionele leer van student-onderwysers, en die inligting wat uit hierdie studie verkry is, het teoreties en metodologies bygedra tot die kennis van rame wat geleenthede bied vir professionele leer tydens die praktikumproses. Die betekenis van die studie lê in die bydrae wat dit lewer tot die begrip van die sleutelpraktykfaktore wat die grondslag van professionele leer vorm soos ervaar deur die student-onderwysers tydens die praktikum wat prakties, persoonlik, waarnemingsmatig, reflektief, samewerkend en kontektueel ontwikkel. Die praktikumperiode in hierdie studie het uitgewysdat dit ’n sisteem is wat op verskeie vlakke invloede op die student-onderwyser se professionele leer verbind. Die elemente wat in die praktikum ingebed is, het paradokse aangedui binne die sisteem wat funksioneel of oneffektief is. Die data het aan die lig gebring dat die praktikumproses verskillende toestande en faktore het wat met mekaar verband hou as ’n sisteem. Professionele leer moet dus as ’n onderling gekoppelde nie-lineêre sisteem beskou word. Gebiede om die praktikumproses te versterk en te verbeter, is geïdentifiseer as die inkorporering van samewerkende leer gemeenskappe en om strukturele stelsels van ondersteuning vir student-onderwysers in te sluit met die potensiaal om die resultate deur hul onderwysersopleiding programme, beleide en verder te kommunikeer. Onderwysopleidingsprogramme te hê. Die bevindinge word aangebied as drie gevallestudies, wat die beleefde ervarings van drie student-onderwysers wat geregistreer is vir die Baccalaureusgraad in Opvoedkunde met spesialiseringsfokus in die Intermediêre en Senior Fases. Hierdie Om hierdie gaping te oorbrug, moet student-onderwysers by voortdurende professionele leer betrokke raak. Verder dra die bevindinge van hierdie navorsing by tot die literatuur oor professionele leer van student-onderwysers, en die inligting wat uit hierdie studie verkry is, het teoreties en metodologies bygedra tot die kennis van rame wat geleenthede bied vir professionele leer tydens die praktikumproses. Die betekenis van die studie lê in die bydrae wat dit lewer tot die begrip van die sleutelpraktykfaktore wat die grondslag van professionele leer vorm soos ervaar deur die student-onderwysers tydens die praktikum wat prakties, persoonlik, waarnemingsmatig, reflektief, samewerkend en kontektueel ontwikkel. Die praktikumperiode in hierdie studie het uitgewysdat dit ’n sisteem is wat op verskeie vlakke invloede op die student-onderwyser se professionele leer verbind. Die elemente wat in die praktikum ingebed is, het paradokse aangedui binne die sisteem wat funksioneel of oneffektief is. Die data het aan die lig gebring dat die praktikumproses verskillende toestande en faktore het wat met mekaar verband hou as ’n sisteem. Professionele leer moet dus as ’n onderling gekoppelde nie-lineêre sisteem beskou word. Gebiede om die praktikumproses te versterk en te verbeter, is geïdentifiseer as die inkorporering van samewerkende leer gemeenskappe en om strukturele stelsels van ondersteuning vir student-onderwysers in te sluit met die potensiaal om die resultate deur hul onderwysersopleiding programme, beleide en verder te kommunikeer.navorsingstudie is gelokaliseer in ‘n interpretiewe gevallestudie-ontwerp wat die navorser in staat stel om in te gaan op die ervaringe van die student-onderwysers en ‘n verstaan daarvan te verkry. ‘n Kwalitatiewe benadering verleen aan die studie die geleentheid om die behoeftes en uitdagings te verstaan met die doel om oorweging te skenk aan, en voorstelle te maak vir toepaslike raamwerke en sisteme om sodoende geleenthede vir leer te verbeter. ‘n Veelvoudige-metode-benadering is gevolg om data te genereer. Genoemde benadering sluit in semi-gestruktureerde onderhoude, reflektiewe joernale, fokusgroep-besprekings, visuele illustrasies en waarnemings. Die bevindinge van hierdie studie het aan die lig gebring dat die skeiding tussen skole en universiteite, en hul gebrek aan kennis, bydra tot die ontkoppeling van die student-onderwyser se ervaring gedurende die praktiese onderwysersopleiding periode. Om hierdie gaping te oorbrug, moet student-onderwysers by voortdurende professionele leer betrokke raak. Verder dra die bevindinge van hierdie navorsing by tot die literatuur oor professionele leer van student-onderwysers, en die inligting wat uit hierdie studie verkry is, het teoreties en metodologies bygedra tot die kennis van rame wat geleenthede bied vir professionele leer tydens die praktikumproses. Die betekenis van die studie lê in die bydrae wat dit lewer tot die begrip van die sleutelpraktykfaktore wat die grondslag van professionele leer vorm soos ervaar deur die student-onderwysers tydens die praktikum wat prakties, persoonlik, waarnemingsmatig, reflektief, samewerkend en kontektueel ontwikkel. Die praktikumperiode in hierdie studie het uitgewysdat dit ’n sisteem is wat op verskeie vlakke invloede op die student-onderwyser se professionele leer verbind. Die elemente wat in die praktikum ingebed is, het paradokse aangedui binne die sisteem wat funksioneel of oneffektief is. Die data het aan die lig gebring dat die praktikumproses verskillende toestande en faktore het wat met mekaar verband hou as ’n sisteem. Professionele leer moet dus as ’n onderling gekoppelde nie-lineêre sisteem beskou word. Gebiede om die praktikumproses te versterk en te verbeter, is geïdentifiseer as die inkorporering van samewerkende leer gemeenskappe en om strukturele stelsels van ondersteuning vir student-onderwysers in te sluit met die potensiaal om die resultate deur hul onderwysersopleiding programme, beleide en verder te kommunikeer. | af_ZA |
dc.description.version | Doctoral | en_ZA |
dc.embargo.terms | 2023-09-07 | |
dc.format | application/pdf | |
dc.format.extent | xvi, 339 pages : illustrations | |
dc.identifier.uri | https://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/128367 | |
dc.language | en | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Teachers -- Training of | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Teachers -- In-service training | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Reflective teaching | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Group work in education | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Practicums | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Actor-network theory | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Nonlinear theories | en_ZA |
dc.subject.name | UCTD | |
dc.subject.other | Hoban's systems theory | en_ZA |
dc.title | Exploring frames that provide opportunities for learning by teaching, learning by reflecting and learning by collaborating: case studies of pre-service teachers | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- dekock_exploring_2023.pdf
- Size:
- 5.41 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: