Aspects of the pharmacokinetics of hypoxoside in rodents
Date
1993
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Certain aspects of the pharmacokinetics of a novel diglucoside, hypoxoside, were investigated in mice and rats.
After intragastric dosage of the mouse, hypoxoside was hydrolysed to its aglycone, rooperol. Most enzyme activity occurred in the mouse caecum with intestinal bacteria playing a major role in producing the hydrolytic enzymes. Caecalase extracts hydrolysed hypoxoside in vitro but this activity ceased after the mice were treated with antibiotics, suggesting bacteria as the enzyme
source. However, in vivo tests with similar antibiotic-treated mice seemed to demonstrate a minor second, possibly mucosal source of hypoxoside hydrolysing B-glucosidase. An attempt to isolate a single strain of faecal bacteria capable of this activity was unsuccessful although hypoxoside was
hydrolysed by pure cultures of some non-intestinal clinical isolates
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sekere aspekte van die farmakokinetika van 'n nuwe diglukosied, hipoksosied, was ondersoek deur gebruik te maak van muise en rotte. Na intragastriese dosering van muise word hipoksosied na sy aglikon, rooperol gehidroliseer. Die meeste ensiemaktiwiteit he tin die muissekum plaasgevind waar intestinale bakterieë 'n vername rol speel in die produksie van die hidrolitiese ensieme. Sekalase ekstrakte het hipoksosied in vitro gehidroliseer maar hierdie proses het ten einde gekom na behandeling van die muise met antibiotika. Dit wil dus voorkom asof bakterieë die bron van die ensiem is. In vivo toetse met soortgelyke behandelde muise, dui op die bestaan van 'n tweede, moontlik mukosale, bron van die ensiem. 'n Poging om 'n reinkultuur van fekale bakterië te isoleer wat in staat was om hipoksosied te hidroliseer was onsuksesvol, alhoewel reinkulture van sekere nie-intestinale kliniese isolate dit wel kon doen.

Description
Thesis (M. Sc.(Med.)) -- University of Stellenbosch, 1993.