Evaluating the effectiveness of the vehicle registration and licensing system of Botswana's Ministry of Transport and Communication using the Delone and McLean model
Date
2015-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Information System Success Evaluation has been a concept of interest to many organizations
for decades now. The main motivation for this activity is usually from the financial view of
things, that is, the main interest of an organization carrying out IS success evaluation is
mainly to find out whether investing in such a system was a good business decision. This
question is often answered by the realization of the direct and indirect benefits realized by
deployment of using such a system.
Like many organizations the government of Botswana has invested millions of Pula’s in the
past number of years in acquiring and implementing different Information Systems in the
various Ministries and Departments. One such system is the Vehicle Registration and
Licensing System, which was deployed by the Department of Roads Transport and Safety of
the Ministry of Works, Transport and Communication. After the VRLS implementation there
has not been any formal scientific research or investigation conducted to find out the success
of this Information System, especially with regards to the stakeholders who use this system
for their daily jobs.
This study therefore engaged in a task, which evaluated the success of the Vehicle
Registration and Licensing System and answered the question of how effective the system is
from the user’s point of view. A well-known Information System success evaluation model,
known as the Delone and McLean IS evaluation model, was applied to test the hypothesis of
this research. A structured questionnaire was used to collect the research data. The results
were analyzed using a common research tool, the SPSS, including cross tabulation and chisquare
tests.
The findings of this study will further enrich the IS success evaluation Body of Knowledge
on the key factors which can contribute to a successful or unsuccessful Information System
acquisition investment. Furthermore, the researchers who will further look into this subject
may find these findings very useful and also stimulating to do further research on this subject
to unveil further evidence of the ingredients of an effective Information System investment
which has been accepted by and accredited by its users.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Inligtingstelselsuksesevaluering is ‘n konsep wat baie organisasies nou al vir dekades interesseer. Die motivering hiervoor is hoofsaaklik geleë in finansiële redes. Organisasies wil hiermee vasstel of dit ‘n goeie besigheidsbesluit was. Hierdie vraag word dan dikwels beantwoord deur die verkryging van direkte en indirekte voordele deur gebruik te maak van so ‘n stelsel. Soos baie organisasies het die regering van Botswana miljoene pula belê in die implementering van inligtingstelsels in verskeie staatsdepartemente. Die Voertuigregistrasie en Lisensiestelsel is ‘n voorbeeld hiervan wat deur die Departement van Padvervoer en -Veiligheid van die Ministerie van Werke, Vervoer en Kommunikasie ontplooi is. Geen formele wetenskaplike navorsing is geloods na afloop van die implementering van die stelsel nie, veral nie sedert die gebruik deur motoriste nie. Hierdie studie poog juis om die effektiwiteit van die stelsel te meet, veral vanuit die verbruiker se perspektief. Die Delone en Mclean Inligtingstelselevalueringsmodel word gebruik om die hipotese van die navorsing te toets. ‘n Gestruktureerde vraelys is opgestel om data te versamel. Die SPSS as ‘n algemene navorsingsinstrument is gebruik vir analise, asook vir kruistabulasie en chikwadraattoetse. Die bevindinge van die studie sal die korpus van kennis van inligtingstelselsuksesevaluering verryk ten opsigte van die sleutelfaktore wat kan bydra tot die sukses of nie-sukses van inligtingstelselimplementering. Verdere studie in hierdie betrokke gebied word deur die navorsing gestimuleer, om veral die effektiwiteit van Inligtingstelselbeleggings te bepaal.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Management information systems -- Evaluation, Motor vehicles -- Registration and transfer -- Botswana, UCTD