Ekwivalentverhoudings in tweetalige woordeboeke : implikasies vir die databasis van 'n elektroniese tweetalige woordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaans

dc.contributor.authorBlair, Hanelle Fourieen_ZA
dc.date.accessioned2016-09-01T09:05:04Z
dc.date.available2016-09-01T09:05:04Z
dc.date.issued2015
dc.descriptionCITATION: Blair, H. F. 2015. Ekwivalentverhoudings in tweetalige woordeboeke : implikasies vir die databasis van 'n elektroniese tweetalige woordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaans. Lexikos, 25:151-169, doi:10.5788/25-1-1293.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://lexikos.journals.ac.zaen_ZA
dc.description.abstractHierdie artikel is 'n uittreksel uit 'n vollediger teoretiese raamwerk waarin 'n konsepmodel vir 'n elektroniese tweetalige grondslagfasewoordeboek van Suid-Afrikaanse Geba-retaal en Afrikaans voorgestel word, spesifiek vir die De la Bat Skool vir Dowes in Worcester, Suid-Afrika (Fourie 2013). Die doel van die voorgestelde woordeboek is om die leerlinge van die De la Bat Skool elektroniese toegang tot geskrewe woordelyste te gee, met gebare en voorbeelde in geba-retaal wat in videoformaat vertoon word — dus in die vorm van 'n elektroniese woordeboek. 'n Geskrewe woordelys voldoen glad nie in hierdie geval aan die behoeftes van skoolleerders nie en 'n woordeboek wat vir die Dowe teikengebruikers by die skool ontwerp is, sal van veel groter waarde wees in die leerders se omgang met gebaretaal sowel as die geskrewe taal. Sekere kompo-nente van die model kan op die ou end ook deur gebruikers buiten die oorspronklike teikengebrui-kers toegepas word, sodat dit ook vir die breër Dowe gemeenskap van nut sou kon wees. Hierdie artikel ondersoek die tipiese ekwivalentverhoudings in tweetalige woordeboeke en die kern van die artikel maak op grond daarvan voorstelle oor hoe die leksikograaf ekwivalentver-houdings tussen gebaretaal en Afrikaans in die voorgestelde woordeboek sou kon hanteer.af_ZA
dc.description.abstractThis article is an extract from a more comprehensive theoretical framework in which a concept model for an electronic bilingual foundation phase dictionary of South African Sign Language and Afrikaans is suggested, specifically for the De la Bat School for the Deaf in Worcester, South Africa (Fourie 2013). The purpose of the proposed dictionary is to give the learners of the De la Bat School electronic access to written school word lists, with signs and examples in sign language displayed in video format — therefore in the form of an electronic dictionary. A written word list does not meet the needs of school learners in this case and a dictionary that is designed for the Deaf target users at the school will be of far greater value in the learners' communication in both sign language and the written language. Certain components of the model can in fact also be implemented by users other than the original target users, so that it may also be of use to the broader Deaf community. This article investigates the typical equivalent relations in bilingual dictionaries and on that basis the core of the article makes suggestions about how the lexicographer could treat equivalent relations between sign language and Afrikaans in the proposed dictionary.en_ZA
dc.description.urihttp://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/1293
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent19 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.citationBlair, H. F. 2015. Ekwivalentverhoudings in tweetalige woordeboeke : implikasies vir die databasis van 'n elektroniese tweetalige woordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaans. Lexikos, 25:151-169, doi:10.5788/25-1-1293af_ZA
dc.identifier.issn2224-0039 (online)
dc.identifier.otherdoi:10.5788/25-1-1293
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99533
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherBureau of the WATen_ZA
dc.rights.holderBureau of the WATen_ZA
dc.subjectBilingual dictionariesen_ZA
dc.subjectElectronic dictionariesen_ZA
dc.subjectSign language -- Dictionariesen_ZA
dc.subjectSouth African Sign Language -- Dictionaries -- Afrikaansen_ZA
dc.subjectAfrikaans -- Dictionaries -- South African Sign Languageen_ZA
dc.titleEkwivalentverhoudings in tweetalige woordeboeke : implikasies vir die databasis van 'n elektroniese tweetalige woordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaansaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
blair_ekwivalentverhoudings_2015.pdf
Size:
826.48 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: