Partial characterization of a bacterial acyltransferase enzyme for potential application in dairy processing
Date
2014-04
Authors
Hayward, Stefan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study describes:
the evaluation of the current, and potential assay methods for the quantification of cholesterol, cholesteryl esters and free fatty acids in milk and the application thereof ;
an account of the difficulties associated with the usage of FoodPro® Cleanline, an enzyme preparation used as processing aid, during ultra-high temperature processing of milk ;
the development of activity assays which can be used for the kinetic characterization of glycerophospholipid cholesterol acyltransferase, the active enzyme in FoodPro® Cleanline ;
the development of an accurate and facile activity assay, and the validation thereof, which can be used for the validation of enzyme activity prior to dosage of milk with FoodPro® Cleanline.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie beskryf: die evaluering van die huidige, en potensiële, metodes vir die kwantifisering van cholesterol, cholesteriel esters en vryvetsure in melk, sowel as die toepassing van hieridie metodes ; 'n verduideliking van die moeilikhede wat ondervind word gedurende die gebruik van FoodPro® Cleanline, 'n ensiempreparaat vir gebruik as 'n verwerkingshulpmiddel, tydens ultrahoë-temperatuurprosessering van melk ; die ontwikkeling van aktiwiteitsbepalings metodes vir gebruik in kinetiese karakterisering van gliserofosfolipied cholesterol asieltransferase, die aktiewe ensiem in FoodPro® Cleanline ; die ontwikkeling van 'n akkurate, eenvoudige aktiwiteitsbepalings metode, en bevestiging van hierdie metode, wat gebruik kan word vir kwalitieitskontrole alvorens die dosering van melk met FoodPro® Cleanline.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Milk -- Microbiology, Fouling, Dairy processing, Dissertations -- Biochemistry, Theses -- Biochemistry, UCTD