Onderwys aan die Kaap onder die Kompanjie, 1652 - 1795 : 'n kultuur-historiese studie
dc.contributor.advisor | Thom, H. B. | en_ZA |
dc.contributor.author | Du Toit, Petrus Stephanus | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T12:08:01Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T12:08:01Z | |
dc.date.issued | 1936-12 | |
dc.description | Thesis (DPhil) -- Stellenbosch University, 1936. | |
dc.description.abstract | VOORWOORD: Verskillende skrywers het verskillende interpretasies gegee van wat die eintlike onderwerp van die Geskiedenis van die Onderwys uitmaak. So is nog tot onlangs die beskouing gehuldig dat dit die geskiedenis van groot opvoedkundiges, hulle lewe en werke, moet weergee. Met dit as uitgangspunt is egter nie 'n goeie insig in sake te verkry nie en is die voorstelling noodwendig eensydig. Vir die opvatting dat dit 'n geskiedenis van pedagogiese stelsels is, is miskien meer te se. As hierdie stelsels egter op hulself bly staan en hulle samehang met allerhande ander faktore, met filosofie en godsdiens, met die hele strewe en lewe van die mensheid of ten minste van 'n groot groep van mense, nie gesien word nie, bring dit egter ook nie perspektief nie. Die Geskiedenis van die Onderwys moet dus meer gesien word as 'n uiteensetting van pedagogiese denke en doen as 'n deel van 'n groot organiese geheel: die algemene kultuurgeskiedenis van die mensheid. | af_ZA |
dc.format.extent | 327 p. : ill. | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/63726 | |
dc.language.iso | af_ZA | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Education -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History | en_ZA |
dc.subject | Cape of Good Hope (South Africa) -- History -- To 1795 | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- History | en_ZA |
dc.subject | Theses -- History | en_ZA |
dc.title | Onderwys aan die Kaap onder die Kompanjie, 1652 - 1795 : 'n kultuur-historiese studie | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- dutoit_onderwys_1936.pdf
- Size:
- 16.21 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: