2013 October - USB Agenda Magazine
Permanent URI for this collection
Browse
Recent Submissions
Now showing 1 - 5 of 14
- Item50 Jaar van USB se bestaan(2013-10) Matthee, AmandaAs ’n voorsmakie van ’n jaar vol herinneringe in 2014, wanneer die USB sy 50ste bestaansjaar herdenk, kyk ons terug na enkele foto’s van die afgelope 50 jaar – van die eerste MBA-groep tot hoe die USB nou lyk
- ItemHemelhoë ambisie(2013-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB MBA-alumnus Nombeko Mbava kyk al van kleins af na die groter prentjie om te sien waar en hoe sy tot die toekoms kan bydra. En op die oomblik doen sy presies dit as werknemer by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap. Sy het met Cherice Smith gesels oor haar pad tot dusver en haar planne vir die toekoms.
- ItemSky-high ambition(2013-10) Smith, ChericeENGLISH ABSTRACT: Since a young age, USB MBA graduate Nombeko Mbava has looked at the bigger picture, seeing where and how she can contribute to the future. Now, working for the South African National Space Agency, she is doing just that. She spoke to Cherice Smith about past successes and future aspirations.
- ItemHou aan hernuwe(2013-10) Smit, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB PhD-alumnus dr Ferdie Lochner is ’n voorstander van tegnologiebestuur en innovasie. As hoof: IT-finansies en innovasieleier by die Stad Kaapstad help hy ook om innovasie regoor die stadsadministrasie en die stadsgemeenskap te bevorder. Na-ure doen hy pro bono-werk, help met sake-opleiding en lewer tegnologiebestuurdienste. Hy het ’n tydjie afgeknyp om met Cherice Smith te gesels.
- ItemOtwikkel saam kennis(2013-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Leer in hoëronderwysinstansies het oor die jare ontwikkel van klaslesings tot gesamentlike leer waar studente by mekaar leer met die dosent as fasiliteerder. Cherice Smith het na die waarde van gesamentlike leer gekyk.
- «
- 1 (current)
- 2
- 3
- »