2014 April - USB Agenda Magazine
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing 2014 April - USB Agenda Magazine by Title
Now showing 1 - 18 of 18
Results Per Page
Sort Options
- ItemCongratulations!(2014-04) Matthee, AmandaENGLISH ABSTRACT: People from all over the world wish USB all the best for its future.
- ItemDie krag van uithouvermoë(2014-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: In ’n wêreld van kitsbevrediging kan dit vir sommige mense ’n groot uitdaging wees om vir drie of sewe jaar of selfs langer aan dieselfde projek te werk terwyl ander dit sonder sukkel doen. Hoe kry mense dit reg om aan te hou en uit te hou? Cherice Smith het uitgevind.
- ItemForecasting: reducing uncertainty(2014-04) Leuvennink, JacoENGLISH ABSTRACT: The financial world expects economic forecasters to keep them safe. While economic forecasting will never be an exact science, it is useful for decision makers, analysts and ordinary people to better understand the world in which we live. But what about those variables that forecasters fail to spot? Jaco Leuvennink talked to two experts.
- ItemKeeping direction(2014-04) Matthee, AmandaENGLISH ABSTRACT: During the five decades of its existence, USB was steered by seven directors, each one venturing into new terrain to develop the school from a local institution to one acknowledged by the international business school community. Everything USB is doing today has its roots somewhere in our past. These threads, drawn from our history, have become key themes at USB today:
- ItemKungani ukuba abaphathi abalungileyo besenza izigqibo ezingalunganga?(2014-04) Mgayi, BonganiIngaba imo yethu yangaphakathi isibangela ukuba senze izigqibo ezilambathayo? Okanye singabeka ityala kwiimeko zangaphandle? UBongani Mgayi - ichule kwezoshishino kwanomcebisi oyinxalenye yezaziso eUSB kunye namanyathelo emisebenzi yasekuhlaleni - uthatha ingqwalasela koko kufihlakeleyo ekuzikhetheleni kwethu.
- Item'n Verhaal van verandering(2014-04) Smit, E. van der M.AFRIKAANSE OPSOMMING: Prof Eon Smit, ’n voormalige direkteur van die USB, skryf oor die USB se 50-jarige bestaan.
- ItemOnhou jy nog?(2014-04) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Vir sommige voel dit soos ’n leeftyd gelede, vir ander voel dit soos gister. Of dit nou 50, 30 of 20 jaar gelede was, almal is dit eens dat hulle hul tyd by die USB vir altyd sal onthou. MBA-alumni het van hul USB-oomblikke met Cherice Smith gedeel.
- ItemThe power of persistense(2014-10) Smith, ChericeENGLISH ABSTRACT: In a world of instant gratification, working on the same project for three or seven years or even longer can be challenging for some, while others simply get it done. What makes people stay the course? Cherice Smith found out.
- ItemProfetiese of profyt-waarskuwings(2014-04) Malan, DanielAFRIKAANSE OPSOMMING: Wat is die tendense vir ekonomiese groei in 2014? Kan Groot Ondernemings die huidige uitdagings op hul eie aanpak? Daniel Malan, direkteur van die Sentrum vir Korporatiewe Bestuurstoesig in Afrika by die USB, stel ondersoek in.
- ItemProphet warnings(2014-04) Malan, DanielENGLISH ABSTRACT: What are the trends for economic growth in 2014? Can Big Business address current challenges on its own? Daniel Malan, director of the Centre for Corporate Governance in Africa at the USB and a member of the World Economic Forum’s Global Agenda Council on Values, explores.
- ItemSteyn Heckroodt: strategiekenner, denkleier, leermeester(2014-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB MBA- en PhD-alumnus dr Steyn Heckroodt het ’n groot jaar agter die rug. Hy het in 2013 sy boek oor strategiese insigte bekendgestel en hy is as buitengewone senior lektor by die USB aangestel. Hy gee ook klas by die USB se bestuursontwikkelingsmaatskappy (USB-BO) en oorsee – en dit alles terwyl hy saam met sy vrou hul konsultasiemaatskappy bedryf. Cherice Smith het met hom gesels.
- ItemSteyn Heckroodt: strategy expert, thought leader, teacher(2014-04) Smith, ChericeENGLISH ABSTRACT: The USB MBA and PhD alumnus Dr Steyn Heckroodt had a big year in 2013. He launched his book on strategic insights and he was appointed as senior lecturer extraordinaire at USB. He also lectures at USB’s management development company (USB-ED) and abroad – and all this while running a consultancy with his wife. He spoke to Cherice Smith.
- ItemA story of change(2014-04) Smit, E. van der M.ENGLISH ABSTRACT: PROF EON SMIT was director of USB from 1996 to 2010. USB acquired EQUIS and AMBA accreditation under his directorship.
- Item
- ItemVooruitskatting maak onsekerheid minder(2014-04) Leuvennink, JacoAFRIKAANSE OPSOMMING: Die finansiële wêreld verwag dat ekonomiese vooruitskatters hulle veilig moet hou. Hoewel ekonomiese vooruitskatting nooit ’n juiste wetenskap sal wees nie, is dit nuttig vir besluitnemers, ontleders en gewone mense om die wêreld waarin ons leef beter te verstaan. Maar wat van daardie veranderlikes wat vooruitskatters nie raaksien nie? Jaco Leuvennink het met twee kenners gesels.
- ItemWaarom neem goeie bestuurders swak besluite?(2014-04) Mgayi, BonganiAFRIKAANSE OPSOMMING: Is die manier waarop ons koppe werk die rede waarom ons slegte besluite neem? Of kan ons die skuld op eksterne faktore pak? Bongani Mgayi – sakestrateeg en konsultant by die USB se afdeling vir bemarking, kommunikasie en sosialebetrokkenheidsinisiatiewe – kyk wat skuil agter ons besluite.
- ItemWhat does the future hold?(2014-04) Matthee, AmandaENGLISH ABSTRACT: a time to look ahead. What should USB be doing over the next five decades to ensure its continued success? Amanda Matthee asked some of our faculty members and managers for their thoughts …
- ItemWhy do good managers make bad decisions?(2014-04) Mgayi, BonganiENGLISH ABSTACT: Does our internal makeup cause us to make poor decisions? Or can we blame these on external factors? Bongani Mgayi – a business strategist and consultant who is involved with USB’s marketing, communication and social engagement initiatives – takes a closer look at what hides behind our choices.