Doctoral Degrees (Afrikaans and Dutch)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Doctoral Degrees (Afrikaans and Dutch) by browse.metadata.advisor "Kempen, W."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemAfrikaanse visserstaal(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1957-12) Heiberg, Lambertus Rautenbach; Kempen, W.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Afrikaans and Dutch.AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die oog op 'n verhandeling oor AFRIKAANSE VISSERSTAAL; en by gebrek aan enige literatuur oor hierdie onderwerp, was ek verplig om twee jaar lank veldwerk te doen. Met die tyd en middele tot my beskikking, was ek genoodsaak om my navorsingsgebied af te baken. Ek het as navorsingsveld gekies die gebied tussen Port Nolloth en Jeffreysbaai, wat die volgende vissersgemeenskappe (beginnende by Jeffreysbaai) insluit: Stormsrivier, Plettenbergbaai, Knysna; Stilbaai, Gansbaai, Hermanus, Somerset Strand, Vishoek, Kalkbaai, Houtbaai, Clifton; Die Kaapse Dokke, Paternoster, Velddrif, Laaiplek, Dwarskersbos, Lambertsbaai, Doringbaai, Hondeklipbaai, Port Nolloth.