Afrikaanse visserstaal
Date
1957-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING:
Met die oog op 'n verhandeling oor AFRIKAANSE VISSERSTAAL; en by gebrek aan enige literatuur oor hierdie onderwerp, was ek verplig om twee jaar lank veldwerk te doen. Met die tyd en middele tot my beskikking, was ek genoodsaak om my navorsingsgebied af te baken. Ek het as navorsingsveld gekies die gebied tussen Port Nolloth en Jeffreysbaai, wat die volgende vissersgemeenskappe (beginnende by Jeffreysbaai) insluit: Stormsrivier, Plettenbergbaai, Knysna; Stilbaai, Gansbaai, Hermanus, Somerset Strand, Vishoek, Kalkbaai, Houtbaai, Clifton; Die Kaapse Dokke, Paternoster, Velddrif, Laaiplek, Dwarskersbos, Lambertsbaai, Doringbaai,
Hondeklipbaai, Port Nolloth.
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 1957.
Keywords
Afrikaans language -- Dialects, Fishers -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Language