Towards a management database to improve the sustainability of cattle production and its contribution to food security : a case of emerging beef farmers in Limpopo Province, South Africa
Date
2017-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The main objective of the study was to assess and recommend the need for knowledge management strategies to improve sustainability of beef production and its contribution to food security in South Africa. This was achieved by administering structured questionnaires to all the 62 farmers under the Limpopo IDC-Nguni beef cattle project between August and September, 2016. Systemic challenges and constraints affecting the growth and sustainability of the farmers were identified and characterized. A quantitative research approach was used in the study. Data analysis was conducted using descriptive statistics. Farmers indicated that they were constrained with parasites and diseases (89%), feed shortages (86%), water scarcity (82%), poor cattle breeding management (74%) and stock theft (73%). The majority of farmers also reported the challenges of drought (98%), heat waves (97%), rangeland degradation (97%) and biodiversity loss (90%). Location of the farmer was associated with perception of being confronted with production challenges such as poor cattle breeding management (p=0.01), parasites (p=0.02) and diseases (p=0.02). Poor access to markets and marketing information were reported from 76% of the farmers whereas 73% and 45% reported of being confronted by high transaction costs and poor market reliability, respectively. Farmers also reported challenges such as lack of finance (94%) and poor access to extension services (81%). As a follow-up, farmers’ information sources and methods of sharing messages and intervention strategies were assessed. The majority (88%) of farmers sought for management advice when confronted with challenges and constraints. Government extension officers (53%) and other farmers (30%) were indicated as the major sources of information for the farmers. About 80% of the respondents were found to be involved in the creation of interventions and extension messages, of which 63% of them indicated that they shared with other farmers while 33% shared with government extension officials. Majority of the farmers used farm-to-farm visits (56%) when sharing their own created intervention strategies and messages. In addition, 41% of the farmers indicated that they used mobile phones when sharing the intervention messages. The study concludes that the farmers were faced with a variety of challenges and constraints. When faced with challenges, most farmers were involved in the creation of intervention strategies and messages which they shared. Therefore, an opportunity for improved sustainability and food security contribution by the farmers can be explored through development and implementation of knowledge management strategies such as a management database system.
Keywords: Sustainability, challenges and constraints, emerging farmers, management database, intervention strategies, extension messages.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van die studie was om vas te stel wat die behoefte aan kennis bestuurstrategieë rakende die volhoubaarheid van beesvleisproduksie en die bydrae tot voedselsekerheid in Suid-Afrika is, asook aanbevelings te maak oor sulke inligting bestuurstrategieë. Die studie het behels die uitstuur van gestruktureerde vraelyste, van Augustus 2016 tot September 2016, aan die 62 boere wat deel vorm van die Limpopo NOK-Nguni-bees projek. Sistemiese uitdagings en beperkings wat die groei en volhoubaarheid van die boere kon beïnvloed, is geïdentifiseer en gekenmerk. 'n Kwantitatiewe navorsingsbenadering is gebruik in die studie. Data-analise is uitgevoer met behulp van beskrywende statistiek. Boere het aangedui dat hulle vermoë beperk was deur die voorkoms van parasiete en siektes (89%), 'n tekort aan voer (85%), waterskaarste (82%), swak veeteelt bestuur (74%) en veediefstal (73%). Die meerderheid van die boere het ook berig dat uitdagings soos droogte (98%), hittegolwe (97%), agteruitgang van weiding (97%) en verlies aan biodiversiteit (90%) ʼn invloed kan speel. Die ligging van die boer het verband gehou met elkeen se persepsie oor die produksie uitdagings waarmee hulle gekonfronteer is, bv. soos swak veeteelt bestuur (p = 0.01), parasiete (p = 0.02) en siektes (p = 0.02). Swak toegang tot markte en bemarkingsinligting is gesien as beperkend deur 76% van die boere, terwyl 73% en 45% 'n hoë transaksiekoste en swak betroubaarheid van markte, onderskeidelik, as beperkend beskou het. Boere het genoem dat 'n gebrek aan finansies (94%) en swak toegang tot voorligtingsdienste (81%) as uitdagings beskou word. As 'n opvolg fase, is boere se inligtingbronne en metodes van die deel van boodskappe en intervensiestrategieë beoordeel. Die meerderheid boere (88%) het gebruik gemaak van en gesoek vir bestuursadvies wanneer met uitdagings en beperkings gekonfronteer was. Regering voorligtingsbeamptes (53%) en ander boere (30%) is aangedui as die belangrikste bronne van inligting vir dié boere. Sowat 80% van die respondente was gevind om betrokke te wees in die skepping van ingrypings en verspreiding van raad, waarvan 63% van hulle aangedui dat hulle raad met ander boere gedeel het, terwyl 33% raad met voorligtingsbeamptes gedeel het. Die meerderheid van die boere het plaas-tot-plaasbesoeke (56%) as deel van hul eie geformuleerde intervensiestrategieë en oordra van raad gebruik. Daarbenewens het 41% van die boere aangedui dat hulle selfone gebruik om raad en intervensiestrategieë te deel. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die boere in die studie in die gesig gestaar word met 'n verskeidenheid van uitdagings en beperkings. Wanneer boere aan uitdagings en beperkings blootgestel is, het die meeste boere betrokke geraak by die skepping van intervensiestrategieë wat hulle gedeel het. Daar is dus 'n geleentheid om by te dra tot beter volhoubaarheid en voedselsekerheid van die boere deur ontwikkeling en implementering van kennisbestuur strategieë soos ʼn bestuur databasis stelsel. Sleutelwoorde: Volhoubaarheid, uitdagings en beperkings, opkomende boere, bestuur databasis, intervensiestrategieë, voorligting boodskappe.

Description
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Beef production -- Sustainability, Food security -- South Africa, Beef cattle -- Productivity, Beef farmers -- Limpopo Province -- South Africa, Management database system -- Cattle production, UCTD