Aspekte van twintigste-eeuse musiek : 'n bydrae tot die betekenisbepaling van die begrippe 'hedendaags' en 'eietyds' na aanleiding van komposisietegnieke sedert 1900
dc.contributor.advisor | Otterman, R. E. | en_ZA |
dc.contributor.author | Temmingh, Roelof Willem | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T12:08:19Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T12:08:19Z | |
dc.date.issued | 1975 | |
dc.description | Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1975. | |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die skryf vari hierdie proefskrif is aanvanklik aangespoor deur 'n suiwer subjektiewe doelstelling: selfanalise en -orientering. Die onderwerp van die proefskrif is 'n logiese uitvloeisel van hierdie doelstelling, en orngekeerd: die doelstelling van die proefskrif is, vanwee die aard van die onderwerp, wesenlik subjektief. Vir 'n komponis wat kornposisietegnieke van sy eie tyd bestudeer, is sy studie altyd in die eerste plaas subjektief en rneestal ook didakties van aard. Deur sy studie van tydgenootlike werke word die kornponis beinvloed en bepaal hy, meestal bewus rnaar soms ook onbewus, sy houding teenoor en verhouding tot sy tydgenote an hul musiek. | af_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: No abstract available | en_ZA |
dc.description.version | Doctoral | |
dc.format.extent | 126 pages : ill., music | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/64310 | |
dc.language.iso | af_ZA | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | |
dc.subject | Music -- 20th century -- History and criticism | en_ZA |
dc.subject | Composition (Music) | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.title | Aspekte van twintigste-eeuse musiek : 'n bydrae tot die betekenisbepaling van die begrippe 'hedendaags' en 'eietyds' na aanleiding van komposisietegnieke sedert 1900 | af_ZA |
dc.type | Thesis |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- temmingh_aspekte_1975.pdf
- Size:
- 5.97 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download thesis