Die Kaapse Helpmekaar, c.1916-c.2014 : bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteit

dc.contributor.authorEhlers, Antonen_ZA
dc.date.accessioned2020-04-29T17:12:54Z
dc.date.available2020-04-29T17:12:54Z
dc.date.issued2018
dc.descriptionCITATION: Ehlers, A. 2018. Die Kaapse Helpmekaar, c.1916-c.2014 : bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteit. Stellenbosch: SUN PReSS, doi:10.18820/9781928357797.
dc.descriptionThe original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za
dc.description.abstractDie boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ’n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus ’n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As ’n kredietverskaffer vir tersiêre opleiding van Afrikaanse studente vir meer as ’n honderd jaar, verteenwoordig dié verhaal in ’n sekere sin die verhaal van Afrikaners – van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiêre onderrig. Dit verskaf ’n Afrikaner-antwoord op ’n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, ’n templaat en ’n benadering voorhou waarby ’n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind.en_ZA
dc.description.urihttps://africansunmedia.store.it.si/za/book/die-kaapse-helpmekaar/424039
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent507 pages
dc.identifier.citationEhlers, A. 2018. Die Kaapse Helpmekaar, c.1916-c.2014 : bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteit. Stellenbosch: SUN PReSS, doi:10.18820/9781928357797.
dc.identifier.isbn978-1-928357-78-0 (print)
dc.identifier.isbn978-1-928357-79-7 (online)
dc.identifier.orcidhttps://orcid.org/0000-0003-0677-4085
dc.identifier.otherdoi:10.18820/9781928357797
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/108499
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAFRICAN SUN MeDIA
dc.rights.holderAFRICAN SUN MeDIA
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectHelpmekaarverenigingen_ZA
dc.subjectAfrikaners -- Western Cape (South Africa) -- Societies, etcen_ZA
dc.subjectPoor -- Services foren_ZA
dc.subjectAfrikaners -- South Africa -- Social conditionsen_ZA
dc.subjectPoverty -- South Africa -- Historyen_ZA
dc.titleDie Kaapse Helpmekaar, c.1916-c.2014 : bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteitaf_ZA
dc.typeBooken_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
ehlers_kaapse_2018.pdf
Size:
5.47 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download book
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections