Stigmatization of condom use amongst educated medical staff : a practical theological approach
Date
2015-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is to identity whether condoms are being stigmatized, and to investigate the current perceptions, attitudes and beliefs about condom use in relation to the HIV and AIDS epidemic. Through the use of Richard Osmer’s model for research in Practical Theology, the study starts off with a Descriptive-Empirical task to investigate what is going on regarding the impact of society’s perceptions on condom use. The second part of the study commences the Interpretive task investigating why the perceptions about condoms exist, exploring the impact and dynamics of stigmatization; looking at sex, sexuality, sin and taboos relative to stigmatization. The Normative task explores what ought to be the perceptions of condom use by using Louw’s (2008) theory, an integrative Christian spiritual approach to Sexual Ethics, to explore the sacred space of sexuality, evaluating human sexuality and the human body, also looking at marriage and sexuality. Lastly, the Pragmatic task looks at the possible ways that we might respond to stigmatization, recommending certain practical conclusions within a pastoral counselling view to move towards de-stigmatization. These approaches include discussion on relevant HIV education and awareness programmes, pastoral care and counselling methods and programmes for people living with HIV and AIDS, and a pastoral approach with a Jesus as model for pastoral counselling. These collectively and conclusively explain the paradigm shift of letting the theology of the resurrection state a theological critique on stigmatization. In conclusion, the thesis argues that people do hold stigmatized perceptions about condoms and HIV and AIDS and these perceptions are grounded in attitudes and beliefs that are products of cultural and religious societal processes. The study proved that educational interventions need to be adapted to be more contextually relevant in order to be effective as a practical approach to stigmatization, as the study proved that having medical, educational knowledge about HIV and AIDS and prevention interventions do not necessarily result in saver sexual practice. Ultimately, pastoral approaches should be implemented in the hope to offer a movement towards destigmatization, not only of condoms, but HIV and AIDS and people living with HIV and AIDS. Thus, the proposal for a pastoral spiritual approach in process of destigmatization based upon a theological model. In this regard, the theological model is based on the notion of the theologia resurrectionis.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis is om te identifiseer of kondome gestigmatiseer word en om die huidige persepsies, houdings en oortuigings oor die gebruik van kondome, met betrekking tot die MIV- en VIGS-epidemie, te ondersoek. Deur die gebruik van Richard Osmer se model vir navorsing in Praktiese Teologie, begin die studie begin met 'n beskrywende-empiriese taak om te ondersoek wat die impak van die gemeenskap se persepsies is oor die gebruik van kondome. Die tweede deel van die studie, die interpretatiewe taak, ondersoek waarom die persepsies oor kondome bestaan. Dit ondersoek ook die impak en dinamika van stigmatisering deur te kyk na seks, seksualiteit, sonde en die taboes relatief tot stigmatisering. Die normatiewe taak ondersoek wat die persepsies van kondom gebruik behoort te wees deur Louw se (2008) se teorie, 'n geïntegreerde Christelike geestelike benadering tot seksuele etiek, te raadpleeg. Daardeur kyk die studie na die sakrale ruimte van seksualiteit en evalueer menslike seksualiteit en die menslike liggaam asook die huwelik en sexualiteit daarvolgens. Laastens in die pragmatiese taak kyk die study na die moontlike maniere waarop ons kan reageer op stigmatisering. Die pragmatiese taak beveel sekere praktiese gevolgtrekkings binne 'n pastorale beradings oogpunt aan, as ‘n moontlike kopskuif na ‘de’-stigmatisering. Hierdie benaderings sluit in; bespreking van relevante MIV opvoeding en bewusmaking programme, pastorale sorg en berading metodes en programme vir mense wat lewe met MIV en VIGS en ook 'n pastorale benadering met Jesus as model vir pastorale berading. Gesamentlik verduidelik hierdie moontlike benaderings die paradigmaskuif na die opstandingsteologie en 'n teologiese kritiek op stigmatisering.

Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
AIDS (Disease) -- Prevention, Condoms, UCTD