Growing letters

Date
2011-03
Authors
Badenhorst, Albertina Christina Petronella
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Young learners with reading and writing difficulties cannot reach their full potential in school. Teachers, parents and illustrators of children’s books cannot assume the efficacy of illustrations as an aid in developing reading skills as a matter of course. Pierre Bourdieu’s habitus theory explains perceptual diversity. Illustrations, as varied visual contexts, can be interpreted in different ways and, therefore, also provoke different meanings. The thesis proposes that the young learner should be provided with a diversity of visual stimulants. The thesis proposes that such visual stimulants comprise multiple characterising in illustrated form.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Jong leerders met lees- en skryfprobleme kan nie hul volle potensiaal bereik nie. Onderwysers, ouers en illustreerders van kinderboeke kan nie die effektiwiteit van illustrasies as hulpmiddel in die ontwikkeling van leesvaardighede as vanselfsprekend aanvaar nie. Pierre Bourdieu se habitusteorie verduidelik perseptuele verskille in die registrasie van beeld en teks. Illustrasies, as gevarieerde visuele kontekste kan op verskillende maniere geïnterpreteer word en daarom roep dit verskillende betekenisse op. Die tesis stel voor dat die jong leerder variasies in visuele stimulante behoort te ontvang. Die tesis stel ook voor dat sodanige visuele stimulante multikarakterisering in geïllustreerde vorm behels.
Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Writing difficulties, Reading difficulties, Young learners, Visual aids, Visual stimulation, Dissertations -- Art, Theses -- Art, Dissertations -- Visual arts, Theses -- Visual arts, Children's books -- Illustrations
Citation