Die einde van etiek in 'n wêreld van on-volhoubare ontwikkeling?

dc.contributor.authorHattingh, Johan P.
dc.date.accessioned2011-12-19T13:32:49Z
dc.date.available2011-12-19T13:32:49Z
dc.date.issued2003-10
dc.description13 A4 pages in pdf format. Include a bibliography.en_ZA
dc.description.abstractVir ons doeleindes wil ek onvolhoubare ontwikkeling definieer as ontwikkeling waarin die behoeftes van die hede op so 'n manier bevredig word dat dit die vermoë ondermyn van toekomstige geslagte om hulle behoeftes te bevredig - om die welbekende definisie van die Brundtlandverslag om te keer. Maar onvolhoubare ontwikkeling moet eintlik nog nader omskryf word, want ons het daarmee reeds in die hede te make as die behoeftes van sommiges in die wêreld op so 'n manier bevredig word dat dit die vermoë van ander wat ook tans leef, ondermyn om hulle behoeftes te bevredig. 'n Tweede kwalifikasie wat hierby gevoeg moet word, is dat ons wêreld tans op so 'n manier georganiseer is, en dat ons tans die wetenskap en die tegnologie op so 'n manier gebruik, dat ons hierdie tendens van onvolhoubare ontwikkeling ondersteun en voortsit, eerder as om dit stuit. In die Brundtlandverslag word omgewingskwessies nie direk genoem in die definisie van volhoubare ontwikkeling nie, maar uit die res van die verslag is dit duidelik dat die ondermyning van die ekologiese basis vir ons behoeftebevrediging een van die maniere is om ontwikkeling onvolhoubaar te maak.af_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.format.extent12 p.
dc.identifier.citationHattingh, J.P., 2003. Die einde van etiek in 'n wêreld van on-volhoubare ontwikkeling? Intreerede. Universiteit van Stellenbosch : Stellenboschaf_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/18343
dc.language.isoafaf_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectEcology -- Moral and ethical aspectsen_ZA
dc.subjectSustainable development -- Moral and ethical aspectsen_ZA
dc.subjectEthics
dc.titleDie einde van etiek in 'n wêreld van on-volhoubare ontwikkeling?af_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Hattingh_Intreerede_2003.pdf
Size:
4.16 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: