An exploration of four selected South African digital news publications’ news dissemination and audience interaction through Instagram
Date
2021-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores the utilisation of Instagram by four prominent South African digital news
publications, namely Maroela Media, News24, Netwerk24 and TimesLIVE. This study focused
on the ways in which the news publications are making use of Instagram’s various
microformats and features, as well as ways in which audiences engage with the news
publications on Instagram. Instagram’s ability to afford journalists novel ways to package
content while also affording users to easily engage with the content arguably creates an
opportunity for journalism to gain audiences. Academic research in this area is limited,
especially within the South African context.
The study worked within the democratic participant theory and the gatekeeping theory. The
researcher employed a combination of quantitative and qualitative research methodologies,
including semi-structured interviews and statistical social media data.
The main findings from this study were that although Instagram have been used by Netwerk24,
News24, TimesLIVE and Maroela Media around 4 years already, it remains a secondary social
media platform. This is despite Instagram’s still rapidly growing local user base and the fact
that younger audiences – which are sought after – are more present on Instagram than
Facebook, which is still the primary social media platform for South African news publications.
Instagram, however, is perceived by the journalists and editors from the selected news
publications to have untapped potential and opportunity for journalism. The current utilisation
of Instagram by Maroela Media, Netwerk24, News24 and TimesLIVE is not according to what
Instagram’s apparent potential – for both news dissemination and audience engagement – is
perceived to be.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die gebruik van Instagram deur vier prominente Suid-Afrikaanse digitale nuuspublikasies, naamliks Maroela Media, News24, Netwerk24 en TimesLIVE. Die fokus van die studie val op Instagram se verskeidenheid mikro-formate en funksies en hoe daar van gebruik maak word deur die vier nuuspublikasies, asook op die maniere wat aanlyngehore betrek word in die nuus-inhoud met behulp van Instagram. Instagram se vermoe om nuwe maniere te bied om inhoud te verpak, en terselfdetyd gehore maklik te betrek in die inhoud, skep ’n geleentheid vir die joernalistiekbedryf om gehore in te win. Akademiese navorsing in hierdie gebied is skaars, veral in die konteks van Suid-Afrika. Die studie maak gebruik van die demokratiese deelnemer-teorie asook die gatekeeping-teorie. Die navorser het ’n kombinasie van kwantitatiewe en kwalitatiewe metodologiee gebruik in die studie, insluitend semi-gestruktureerde onderhoude en statistiese sosiale media data. Die hoofbevindinge van hierdie studie was dat al word daar al menigte jare van Instagram gebruik gemaak deur Maroela Media, Netwerk24, News24 en TimesLIVE, is dit steeds ’n sekondere sosiale media platform vir die nuuspublikasies naas Facebook. Dit is ook ten spyte van Instagram se groeiende gebruikersgetalle en meestal jonger gehoor – wat ’n gesogte gehoor is. Instagram word tog deur die joernaliste en redakteurs wat deelgeneem het aan die studie gesien as ’n sosiale media-platform wat potensiaal en geleenthede bied vir joernalistiek. Die huidige gebruik van Instagram deur Maroela Media, Netwerk24, News24 en TimesLIVE word nie gereflekteer deur die algemene persepsie van Instagram se potensiaal om inhoud te versprei en gehore te betrek nie.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Electronic newspapers, Journalism -- Study and teaching, Digital publishing -- Newspapers, Electronic publishing -- Newspapers, Online journalism, Broadcast journalism, Audiences, Audiences, Communication, Instagram (Electronic resource), UCTD