Female domestic workers' knowledge, attitude and practices (KAP) on HIV/AIDS
Date
2006-12
Authors
Muadinohamba, Alexinah Nansunga
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: HIV/AIDS poses major health challenge to the global population and continues to be a prominent killer disease despite the fact that ongoing attempts are being made to find a cure for the epidemic. Namibia is one of the most affected countries in the world, and has been very open about this disastrous malady. Although the country has put education programs in place to try and prevent the spread of HIV, a lot remains to be done.
The present study aimed to assess knowledge, attitudes and behaviour/practices regarding HIV/AIDS of domestic workers in the Hochland Park suburb of Windhoek. The purpose of the study was to determine the level of knowledge of domestic workers about HIV/AIDS prevention and evaluate certain beliefs and practices in this regard. Data was collected from a sample of 121 respondents using a structured questionnaire.
The relationship between knowledge, attitude and practices was examined. The findings indicate that the knowledge levels of domestic workers are relatively high. Sources of such knowledge were mainly radio/television, relatives and friends and churches, with a smaller contribution by clinics/health care workers. In addition, the findings show that there is a positive relationship between knowledge about HIV/AIDS and educational level. However, education by itself does not guarantee behavioural change as findings in the present study indicate that does not have a strong positive correlation with behavioural change.
AFRIKAANSE OPSOMMING: MIV/VIGS is n kommerwekkende gesondheids uitdaging aan die wêreld bevolking en is steeds n prominente, dodelike siekte ten spyte van die feit dat volgehoue pogings aangewend word om behandelings te ontwikkel om die epidemie te genees. Namibië is een van die mees geaffekteerde lande in die wêreld, en is van die begin af baie ontvanklik tot die hantering en opvoeding ten opsigte van hierdie katastrofiese siekte. Hoewel die land onderwysprogramme in plek gestel het om die verspreiding van MIV te probeer verhoed, is daar steeds ’n groot taak te verrig. Die huidige studie was gemik daarop om die kennis, houding, gedrag en praktyke van huishulpe in die Hochland Park woonbuurt van Windhoek te bepaal. Die doel van die studie was om vas te stel wat die vlak van huishulpe se kennis tot HIV/VIGS voorkoming is, en die evaluasie van bygelowe en praktyke rondom die onderwerp. Data is versamel van ’n groep van 121 deelnemers, deur middel van ’n gestruktureerde vraelys. Die verhouding tussen kennis, houding en praktyk is ondersoek. Die bevindinge dui aan dat die kennisvlakke van huishulpe relatief hoog is. Bronne van inligting is weergegee as hoofsaaklik die radio/televisie, familie en vriende, sowel as kerke, met ’n kleiner hoeveelheid wat gemeld het dat primêre gesondheidsorgwerkers/klinieke ’n rol speel. Die bevindinge bewys dat daar ’n positiewe verhouding bestaan tussen MIV/VIGS kennis en vlak van akademiese opvoeding. Opvoeding alleen waarborg egter nie gedragsverandering nie. Die huidige bevindinge toon nie ’n sterk ooreenkoms tussen opvoeding en gedragsverandering nie.

Description
Assignment (MPhil)--University of Stellenbosch, 2006.
Keywords
AIDS (Disease) -- Namibia -- Windhoek -- Public opinion, Household employees -- Namibia -- Windhoek -- Attitudes, HIV infections -- Namibia -- Windhoek-- Public opinion, Health attitudes -- Namibia -- Windhoek -- Public opinion, Theses -- HIV/AIDS management, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- Industrial psychology, Dissertations -- Industrial psychology