Dr. Albert Hertzog se bemoeienis met die Mynwerkersunie
dc.contributor.author | Visser, Wessel | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2021-01-29T12:37:57Z | |
dc.date.available | 2021-01-29T12:37:57Z | |
dc.date.issued | 2006 | |
dc.description | CITATION: Visser, W. 2006. Dr. Albert Hertzog se bemoeienis met die Mynwerkersunie. Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, 2(1):a312, doi:10.4102/td.v2i1.312. | |
dc.description | The original publication is available at https://td-sa.net | |
dc.description.abstract | In 1975 het Dan O’Meara die boek van L Naudé, Dr A. Hertzog, die Nasionale Party en die Mynwerkers, vir die South African Labour Bulletin geresenseer. Daarin bespreek O’Meara die stryd en motiewe van die Afrikaner politieke en kulturele elite om ‘n Afrikaner-nasionalisties-georiënteerde leierskap teen 1948 in beheer van die Mynwerkersunie (MWU) te stel. Resente navorsing, gebaseer op ‘n in diepte studie van die Hertzog-Versameling by die Instituut vir Eietydse Geskiedenis in Bloemfontein, asook ander dokumente, het Hertzog se verdere intieme betrokkenheid by hierdie vakbond in die post-1948 periode aan die lig gebring. Aantygings van korrupsie teen die MWU se hoofsekretaris, Daan Ellis, het tot smeerveldtogte, mosies van wantroue en kommissies van ondersoek na korrupsieklagtes en wanbestuur aanleiding gegee. Dit het ‘n onverkwiklike magstryd tussen PJ Visser, die president van die MWU, en Ellis tot gevolg gehad. Hertzog was ten nouste daarby betrokke. Hertzog en lede van die Afrikaner politieke- en kulturele-elíte was besorg dat die twis en onmin binne die vakbond uiteindelik die beeld van die MWU by blanke mynwerkers, en Afrikanermynwerkers in die besonder, kon benadeel wat op sý beurt weer polities ‘n negatiewe gevolge vir die NP by die stembus kon inhou. Daarom sou Hertzog probeer om met die bestuur van die vakbond in te meng en selfs lede van die Afrikaner Broederbond het gepoog om die magstryd binne die MWU te ontlont. Hierdie artikel poog om ‘n aspek van die politieke lewe van dr. Albert Hertzog te belig, aangesien daar nog geen deurtastende wetenskaplike historiese ondersoek na die politieke lewe van hierdie omstrede figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gedoen is nie. | en_ZA |
dc.description.uri | https://td-sa.net/index.php/td/article/view/312 | |
dc.description.version | Publisher's version | |
dc.format.extent | 20 pages | |
dc.identifier.citation | Visser, W. 2006. Dr. Albert Hertzog se bemoeienis met die Mynwerkersunie. Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, 2(1):a312, doi:10.4102/td.v2i1.312. | |
dc.identifier.issn | 2415-2005 (online) | |
dc.identifier.issn | 1817-4434 (print) | |
dc.identifier.orcid | https://orcid.org/0000-0001-8729-7879 | |
dc.identifier.other | doi:10.4102/td.v2i1.312 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/109049 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | AOSIS | |
dc.rights.holder | Author retains copyright | |
dc.subject | Hertzog, A (Albert) | en_ZA |
dc.subject | Mine Workers' Union (South Africa) -- History | en_ZA |
dc.subject | Miners -- Labor unions -- South Africa -- History | en_ZA |
dc.title | Dr. Albert Hertzog se bemoeienis met die Mynwerkersunie | af_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |