Victim participation at international courts and tribunals : a Ugandan perspective
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Victim participation in criminal court proceedings is a concept enshrined in the belief that only a victim can ensure that their interest in a court case is resolved. This thesis focuses on several related developments - including the rise of restorative justice. Victims in common-law jurisdictions such as Uganda now have more input into the criminal process. Mirroring the Rome Statute of the International Criminal Court, Uganda’s International Crimes Division (ICD) ensures victim participatory rights are recognised as an essential component of criminal justice proceedings. Victim participation processes are complicated and created challenges for both the ICC and ICD. Moreover, victim participation schemes have encountered resistance in their implementation from the benefactors, i.e., the victims themselves, the legal fraternity, and the broader community. Objections to victim participation in Uganda focuses on the assertion that restorative justice processes will result in an increase in Uganda’s justice budget that is already stretched. Opponents of victim participation are reluctant to expose the court to extra-judicial processes. Others argue that a victim’s input as a party in criminal court proceedings is irrelevant, lacks probative value in a public prosecution system, and is likely to be prejudicial. Many critics to victim participation suggest fundamental principles of the adversarial legal system do not recognise the victim as a party to the proceedings. This research argues that as legal cultures are evolving globally, victim participation can become an acceptable practice and a way to inject vital justice elements into adversarial justice systems.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Slagofferdeelname aan strafregtelike verrigtinge is 'n konsep wat geanker is in die oortuiging dat slegs 'n slagoffer kan verseker dat hul beste belang in 'n hofsaak aangespreek word. Hierdie tesis fokus op verskeie verwante ontwikkelings - insluitend die opkoms van herstellende geregtigheid. Slagoffers in gemeenregtelike jurisdiksies soos Uganda het nou meer as vantevore ‘n rol in die strafregtelike proses. Uganda se Internasionale Misdaadafdeling (IMA) weerspieël die Romestatuut van die Internasionale Strafhof en verseker dat slagofferdeelnemende regte erken word as 'n noodsaaklike komponent van strafregtelike verrigtinge. Slagofferdeelnameprosesse is ingewikkeld en het uitdagings vir beide die Internasionale Strafhof en IMA geskep. Slagofferdeelnameskemas het boonop weerstand ondervind in die implementering daarvan. Die slagoffers self, die regspraktisyns, en die breër gemeenskap het tekens van weerstand getoon. Besware teen slagofferdeelname in Uganda fokus op die bewering dat herstellende geregtigheidsprosesse sal lei tot 'n verhoging in Uganda se justisie begroting wat reeds problematies is. Teenstanders van slagofferdeelname is huiwerig om die hof aan buitegeregtelike prosesse bloot te stel. Ander voer aan dat 'n slagoffer se insette as 'n party in strafhofverrigtinge irrelevant is, nie bewyswaarde het in 'n openbare vervolgingstelsel nie, en waarskynlik nadelig sal wees. Verskeie kritici van slagofferdeelname stel voor dat fundamentele beginsels van die adversatiewe regstelsel nie die slagoffer as 'n party tot die verrigtinge erken nie. Slagofferdeelnameprosesse is ingewikkeld en het uitdagings vir beide die Internasionale Strafhof en IMA geskep. Slagofferdeelnameskemas het boonop weerstand ondervind in die implementering daarvan. Die slagoffers self, die regspraktisyns, en die breër gemeenskap het tekens van weerstand getoon. Besware teen slagofferdeelname in Uganda fokus op die bewering dat herstellende geregtigheidsprosesse sal lei tot 'n verhoging in Uganda se justisie begroting wat reeds problematies is. Teenstanders van slagofferdeelname is huiwerig om die hof aan buitegeregtelike prosesse bloot te stel. Ander voer aan dat 'n slagoffer se insette as 'n party in strafhofverrigtinge irrelevant is, nie bewyswaarde het in 'n openbare vervolgingstelsel nie, en waarskynlik nadelig sal wees. Verskeie kritici van slagofferdeelname stel voor dat fundamentele beginsels van die adversatiewe regstelsel nie die slagoffer as 'n party tot die verrigtinge erken nie.

Description
Thesis (LLD)--Stellenbosch University, 2022.