Die bevorderlikheid van opvoedkundige tolking vir effektiewe onderrig en leer binne die konteks van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch
dc.contributor.advisor | Lesch, H. M. | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Cattell, K. | en_ZA |
dc.contributor.author | Brewis, Carmen | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2013-02-22T07:43:17Z | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2013-03-15T07:43:49Z | |
dc.date.available | 2013-02-22T07:43:17Z | en_ZA |
dc.date.available | 2013-03-15T07:43:49Z | |
dc.date.issued | 2013-03 | en_ZA |
dc.description | Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: Traditionally educational interpreting refers to educational interpreting for deaf students using Sign Language. Research that has been done in South Africa in spoken language educational interpreting represents pioneering work in this emerging discipline. One of the most important issues that interests policy makers and educators is the effectiveness of educational interpreting for teaching and learning purposes. This study investigates this issue with reference to contemporary ideas from academic literacy studies. Concepts such as affect, identity, accessibility and participation are investigated in order to describe possible relationships between educational interpreting and teaching and learning. The research is done against a discussion of pertinent concepts in interpreting theory, namely role, quality and professionalism. During a four week period educational interpreting was tested by way of a trial in two modules in the Law Faculty of the Stellenbosch University and with reference to three basic questions, namely: • Do students understand subject content better as a result of educational interpreting? • Do students identify better with the classroom situation because of educational interpreting? • Does educational interpreting help students to save time in the learning process? Data were gathered by way of action research and questionnaires, a focus group discussion, interviews and field observation. The research methodology included both qualitative and quantitative components. The results of the study lead to certain conclusions about the experience of educational interpreting in classrooms in the research context and whether educational interpreting can enhance teaching and learning in this context. Recommendations are made regarding the implementation of educational interpreting and further research in the field of Interpreting Studies. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Tradisioneel verwys opvoedkundige tolking na tolking vir dowe studente deur middel van gebaretaal. Navorsing in gesproke opvoedkundige tolking is egter onlangs in Suid-Afrika begin; dit verteenwoordig pionierswerk in hierdie ontluikende studieveld. Een van die belangrikste kwessies waarin beleidmakers en opvoeders belangstel, is die effektiwiteit van opvoedkundige tolking vir onderrig en leer. In hierdie studie word ’n ondersoek na hierdie vraagstuk onderneem, met verwysing na kontemporêre idees uit akademiese geletterdheidstudies. Konsepte soos affek, identiteit, toeganklikheid en deelname word verken om uiteindelik moontlike verbande tussen opvoedkundige tolking en onderrig en leer te ondersoek en te beskryf. Die navorsing word gegrond op ’n verkenning van belangrike tolkteoretiese konsepte, naamlik rol, kwaliteit en professionaliteit. Opvoedkundige tolking is deur ’n proefneming binne die Fakulteit Regsgeleerdheid (US) in twee modules oor ’n tydperk van vier weke in klasse getoets met verwysing na drie basiese vrae, naamlik: Tradisioneel verwys opvoedkundige tolking na tolking vir dowe studente deur middel van gebaretaal. Navorsing in gesproke opvoedkundige tolking is egter onlangs in Suid-Afrika begin; dit verteenwoordig pionierswerk in hierdie ontluikende studieveld. Een van die belangrikste kwessies waarin beleidmakers en opvoeders belangstel, is die effektiwiteit van opvoedkundige tolking vir onderrig en leer. In hierdie studie word ’n ondersoek na hierdie vraagstuk onderneem, met verwysing na kontemporêre idees uit akademiese geletterdheidstudies. Konsepte soos affek, identiteit, toeganklikheid en deelname word verken om uiteindelik moontlike verbande tussen opvoedkundige tolking en onderrig en leer te ondersoek en te beskryf. Die navorsing word gegrond op ’n verkenning van belangrike tolkteoretiese konsepte, naamlik rol, kwaliteit en professionaliteit. Opvoedkundige tolking is deur ’n proefneming binne die Fakulteit Regsgeleerdheid (US) in twee modules oor ’n tydperk van vier weke in klasse getoets met verwysing na drie basiese vrae, naamlik:Tradisioneel verwys opvoedkundige tolking na tolking vir dowe studente deur middel van gebaretaal. Navorsing in gesproke opvoedkundige tolking is egter onlangs in Suid-Afrika begin; dit verteenwoordig pionierswerk in hierdie ontluikende studieveld. Een van die belangrikste kwessies waarin beleidmakers en opvoeders belangstel, is die effektiwiteit van opvoedkundige tolking vir onderrig en leer. In hierdie studie word ’n ondersoek na hierdie vraagstuk onderneem, met verwysing na kontemporêre idees uit akademiese geletterdheidstudies. Konsepte soos affek, identiteit, toeganklikheid en deelname word verken om uiteindelik moontlike verbande tussen opvoedkundige tolking en onderrig en leer te ondersoek en te beskryf. Die navorsing word gegrond op ’n verkenning van belangrike tolkteoretiese konsepte, naamlik rol, kwaliteit en professionaliteit. Opvoedkundige tolking is deur ’n proefneming binne die Fakulteit Regsgeleerdheid (US) in twee modules oor ’n tydperk van vier weke in klasse getoets met verwysing na drie basiese vrae, naamlik: • Kan tolking in klasse studente help om vakinhoud beter te verstaan? • Kan studente hierdeur beter met die klaskamersituasie identifiseer? • Word tyd sodoende in die leerproses bespaar? Deur ’n proses van deelnemende aksienavorsing is data ingewin deur middel van vraelyste, ’n fokusgroepbespreking, onderhoude en waarneming. As navorsingsmetodologie het die navorser van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe metodes gebruik gemaak. Na aanleiding van die resultate word afleidings gemaak oor die ervaring van opvoedkundige tolking in klaskamers binne die navorsingskonteks en of opvoedkundige tolking onderrig en leer binne hierdie konteks kan bevorder. Ten slotte word aanbevelings vir die implementering van opvoedkundige tolking en verdere navorsing in Tolkstudie gemaak. | af_ZA |
dc.format.extent | 244 p. | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/80287 | |
dc.language.iso | af_ZA | af_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Translating and interpreting | en_ZA |
dc.subject | Law -- Translating | en_ZA |
dc.subject | Academic language -- Translation | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Translation studies | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Translation studies | en_ZA |
dc.title | Die bevorderlikheid van opvoedkundige tolking vir effektiewe onderrig en leer binne die konteks van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch | af_ZA |
dc.type | Thesis |