Locomotor demands and injury incidence of match play in a South African Premier Soccer League team.
Date
2024-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study aimed to assess locomotor demands and analyse injuries during match play in a South African Premier Soccer League (PSL) team across three competitive seasons. Data were collected from 38 professional soccer players (age 25.5 ± 4.8 years, height 176.9 ± 6.0 cm, weight 72.5 ± 9.3 kg) of a PSL club. Match locomotor and injury data was collected for six matches played in (2019/2020) as well as 62 matches played over two full soccer seasons (31 in 2020/2021 and 31 in 2021/2022). All match locomotor data was captured by 10-Hz global positioning systems (GPS) hardware with total distance (TD), high-speed running (HSR), sprint distance (SD), total actions (TA), accelerations (ACC), decelerations (DEC), maximal velocity (MV),
TD/min, HSR/min, SD/min, and TA/min being analysed. All injuries were recorded and diagnosed following the Orchards Sports Injury and Illness Classification system. Injury incidence was reported per 1000 hours of exposure. Team match load metrics were: TD (10045 ± 813 m), HSR (1563 ± 520 m), SD (308 ± 214 m), TA (77 ± 23), ACC (31 ± 11), DEC (46 ± 14), MV (29.7 ± 2.7 km/h), TD/min (104.9 ± 8.7 m/min), HSR/min (16.3 ± 5.5 m/min), SD/min (3.2 ± 2.2 m/min), and TA/min (0.8 ± 0.2). Locomotor demands differed between playing positions for all GPS variables measured (p=<0.01). For variables SD, TD/min, SD/min, and TA/min there was a change in locomotor demands when comparing 1st and 2nd half (p=<0.01). A total of 24 injuries were recorded with the overall injury incidence of 22/1000 hours of match
play with defenders suffering the highest injury rate. The locomotor demands and injury incidence in this SA PSL team is similar to international standards. However higher match locomotor outputs and lower injury incidence were reported than previously in the PSL. Forwards had higher match outputs for all variables than midfielders and defenders, which is differed with previous studies in Europe. This study provides a better understanding of locomotor demands and injury incidence in a South African PSL team which could be used to optimise performance and injury prevention in future.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om bewegingsvereistes te assesseer en beserings te analiseer tydens wedstrydspel in 'n Suid-Afrikaanse Premier Sokkerliga (PSL)-span oor drie mededingende seisoene. Data van 38 professionele sokkerspelers (ouderdom 25.5 ± 4.8 jaar, lengte 176.9 ± 6.0 cm, gewig 72.5 ± 9.3 kg) van 'n PSLklub was ingesamel. Wedstryd bewegings- en beseringsdata was ingesamel vir ses wedstryde gespeel in (2019/2020), sowel as 62 wedstryde gespeel oor twee volle sokkerseisoene (31 in 2020/2021 en 31 in 2021/2022). Alle wedstryd bewegingsdata is deur 10-Hz globale posisioneringstelsels (GPS) hardeware ingesamel, waar totale afstand (TA), hoë snelheid hardloop (HSR), naelloop afstand (SD), totale aksies (TA), versnellings (ACC), vertragings (DEC), maksimum snelheid (MV), TD/min, HSR/min, SD/min, en TA/min geanaliseer was. Alle beserings is opgeteken en gediagnoseer volgens die Orchards Sports Injury and Illness Classification stelsel. Beserings voorkoms was aangemeld per 1000 uur van blootstelling. Span wedstryd ladings metriek was soos volg: TA (10045 ± 813 m), HSR (1563 ± 520 m), SD (308 ± 214 m), TA (77 ± 23), ACC (31 ± 11), DEC (46 ± 14), MV (29.7 ± 2.7 km/h), TD/min (104.9 ± 8.7 m/min), HSR/min (16.3 ± 5.5 m/min), SD/min (3.2 ± 2.2 m/min), en TA/min (0.8 ± 0.2). Bewegingsvereistes het verskil tussen spel posisies vir alle GPS-variante wat gemeet was (p=<0.01). Vir variante SD, TD/min, SD/min, en TA/min was daar 'n verandering in bewegingsvereistes wanneer die eerste en tweede helfte vergelyk was (p=<0.01). 'n Totaal van 24 beserings is opgeteken, met 'n algehele beseringsvoorkoms van 22/1000 uur van wedstrydspel, waar verdedigers die hoogste beseringskoers gehad het. Die bewegingsvereistes en beseringsvoorkoms in hierdie Suid-Afrikaanse (SA) PSL-span is soortgelyk aan internasionale standaarde. Hoër wedstryd bewegingsuitsette en 'n laer beseringsvoorkoms is egter gerapporteer as vroeër in die PSL. Voorspelers het hoër wedstryd resultate vir alle veranderlikes gehad as middelveld spelers en verdedigers, wat verskil van vorige studies in Europa. Hierdie studie bied 'n beter begrip van bewegingsvereistes en beseringsvoorkoms in 'n Suid- Afrikaanse PSL-span wat gebruik kan word om prestasie en beseringsvoorkoming in die toekoms te optimaliseer.

Description
Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2024.