Laboratory optimization of a protease extraction and purification process from bovine pancreas in preparation for industrial scale up
Date
2012-12
Authors
De Wet, Tinus Andre
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study describes:
a) Characterization of traditional methodologies and testing methods used to purify and quantify trypsin and α-chymotrypsin
b) Re-engineering / development of a new method for purifying trypsin and α-chymotrypsin that delivered higher product yields and improved control exercised over the process by investigating:
i. Extraction methods
ii. Centrifugation
iii. Ultrafiltration
iv. Chymotrypsinogen and trypsin crystallization
v. Column chromatography
vi. Investigation into different raw material sources for pancreatic enzyme production
c) Development of kinetic and ELISA testing methodologies for in-process QC analysis.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie Studie beskryf: a) Karakterisering van die ou prosessering metodes en toets metodes wat gebruik word om Tripsien en Alpha-chimotripsien te suiwer en te kwantifiseer. b) Herontwerp / ontwikkeling van 'n nuwe metode vir die suiwering Tripsien en Chimotripsien wat „n hoër opbrengs lewer en meer kontrole oor die proses uit oefen deur ondersoek in te stel na: i. Ekstraksie- metodes ii. Sentrifugering iii. Ultrafiltrasie iv. Chymotripsienogeen - en tripsien kristallisasie v. Kolom chromatografie vi. Ondersoek na verskillende rou materiaal bronne vir die produksie van pankreas ensieme. c) Die ontwikkeling van kinetiese- en ELISA toets metodes vir die in-proses kwaliteitkontrole.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Proteins -- Purification, Trypsin, Proteolytic enzymes, Dissertations -- Biochemistry, Theses -- Biochemistry