Die voorkoms en oorsaaklike faktore van selfmoord by adolessente, met besondere verwysing na die eietydse Suid-Afrikaanse Blanke sekondere skooladolessent : 'n opvoedkundig-sielkundige verkenningstudie

dc.contributor.advisorStander, G.
dc.contributor.authorAckermann, Chris (Christiaan Johannes),1948-
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:34Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:34Z
dc.date.issued1984-12
dc.descriptionThesis (MEd) -- Stellenbosch University, 1984.
dc.description.abstractIn die loop van die afgelope aantal jare het die massamedia herhaaldelik - by wyse van koerantberigte, tydskrifartikels en aktualiteitsprogramme oor die radio en televisie - die verskynsel van selfmoord by volwassenes, adolessente en kinders onder die aandag gebring. Daar bestaan sterk aanduidings dat daar gedurende die afgelope aantal dekades wêreldwyd 'n beduidende toename in die voorkomssyfers van selfmoord en selfmoordpogings voorgekom het, en dat die syfers bo verwaging hoog kan wees.af_ZA
dc.format.extent229 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64819
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectYouth -- Suicidal behavior -- South Africa -- 1961-1994en_ZA
dc.subjectTeenagers -- Suicidal behavior -- South Africa -- 1961-1994en_ZA
dc.subjectSuicide -- Preventionen_ZA
dc.subjectDissertations -- Educationen_ZA
dc.subjectTheses -- Educationen_ZA
dc.subjectDissertations -- Psychologyen_ZA
dc.subjectTheses -- Psychologyen_ZA
dc.titleDie voorkoms en oorsaaklike faktore van selfmoord by adolessente, met besondere verwysing na die eietydse Suid-Afrikaanse Blanke sekondere skooladolessent : 'n opvoedkundig-sielkundige verkenningstudieaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
ackerman_voorkoms_1985.pdf
Size:
9.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: