The effects of incorporating vehicle acceleration explicitly into a microscopic traffic simulation model
Date
2013-08
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Explicitly incorporating individual vehicle acceleration into a traffic simulation model is not a trivial task, and typically results in a considerable increase in model complexity. For this reason, alternative implicit techniques have been introduced in the literature to compensate for the delay times associated with acceleration. In this paper, the claim is investigated that these implicit modelling techniques adequately account for the time delays due to vehicle acceleration; the modelling techniques are implemented in a simulated environment, and compared with models in which vehicle acceleration has been incorporated explicitly for a number of traffic network topologies and traffic densities. It is found that considerable discrepancies may result between the two approaches.
Die eksplisiete insluiting van individuele voertuigversnellings in verkeersimulasiemodelle is nie ’n maklike taak nie en veroorsaak gewoonlik ’n noemenswaardige toename in modelkompleksiteit. Om hierdie rede word alternatiewe tegnieke in die literatuur voorgestel, waarmee daar vir die vertragings wat met voertuigversnelling gepaardgaan, implisiet gekompenseer kan word. In dié artikel word die bewering dat hierdie implisiete modelleringstegnieke genoegsaam vir vertragings as gevolg van voertuigversnelling voorsiening maak ondersoek deur hierdie tegnieke in ’n gesimuleerde omgewing te implementeer en te vergelyk met modelle waarin voertuigversnelling vir verskeie verkeersnetwerktopologieë en verkeersdigthede eksplisiet geïnkorporeer is. Daar word gevind dat noemenswaardig verskillende resultate uit die twee benaderings verkry mag word.

Description
CITATION: Burger, A.P., Einhorn, M.D. & Van Vuuren, J.H. 2013. The effects of incorporating vehicle acceleration explicitly into a microscopic traffic simulation model. South African Journal of Industrial Engineering, 24(2):pp 12-23, doi:10.7166/24-2-482.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
Motor vehicles -- Speed -- Computer simulation, Acceleration (Mechanics) -- Computer simulation, Traffic flow -- Computer simulation
Citation
Burger, A.P., Einhorn, M.D. & Van Vuuren, J.H. 2013. The effects of incorporating vehicle acceleration explicitly into a microscopic traffic simulation model. South African Journal of Industrial Engineering, 24(2):pp 12-23, doi:10.7166/24-2-482.