'n Orkestrasie van Arnold van Wyk se Nagmusiek
Date
2007-03
Authors
Claassen, Hanrich
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Arnold van Wyk's monumental Night Music is regarded as one of the most
important and original South African piano compositions. Night Music offers a
legion of untapped timbre possibilities and certainly lends itself to the
embodiment of the more expressive and versatile medium of the symphony
orchestra. The orchestration of Night Music is an attempt to establish a version
which, through utilizing a different medium of presentation, will elucidate Van
Wyk's masterpiece and make it more accessible; not as a replacement of the
original, but as an enhancement.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Arnold van Wyk se monumentale Nagmusiek word as een van die belangrikste en oorspronklikste Suid-Afrikaanse klavierkomposisies beskou. Nagmusiek bied 'n legio onontginde timbremoontlikhede en leen hom dus beslis tot die vergestalting daarvan in die meer uitdrukkingsvolle en veelsydige medium van die simfonie-orkes. Die orkestrasie van Nagmusiek is 'n poging om 'n weergawe daar te stel wat by wyse van 'n ander uitbeeldingsmedium Van Wyk se meesterstuk toelig en meer toeganklik maak, nie as plaasvervanger van die oorspronklike nie, maar as verlengstuk daarvan.

Description
Thesis (M.Mus.)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Van Wyk, Arnold, 1916-1983, Instrumentation and orchestration, Arrangement (Music), Theses -- Music, Dissertations -- Music