Long-term storage of late season avocado cultivars Hass and Gem™
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Avocados experience a physiological disorder known as mesocarp discolouration, also
known as grey pulp, which is associated, but not limited, with storage and advanced maturity
and leads to large amounts of waste. Avocados have heterogeneous maturities on the same
tree, which make storage and marketing complicated. Ripening is essential in making fruit
acceptable to consumers but finding the balance between extended storage periods and safe
transit is key. The time it takes for the fruit to ripen after storage indicates what transport is
possible and what the risk is for physiological disorders and rots to develop. Pathogenic rots
are a quality concern that accompany the storage of fresh produce and are the cause of a
large percentage of postharvest losses in the avocado industry.
Therefore, the objective of this study was to determine the viability of long-term
storage of ‘Hass’ and Gem™ to extend the supply of avocados to the local South African
market. This was done by evaluating the effect of controlled atmosphere (CA) storage and
temperature on grey pulp severity incidence, days to “cutting firmness” of fruit from arrival
measured by densimeter, and pathogenic fungal growth. Fruit were stored at 1 and 3 °C in
three different atmospheres including regular atmosphere (RA; air), CA (2% O2 and 6% CO2),
and dynamic controlled atmosphere-chlorophyll fluorescence (DCA-CF; ≈0.4% O2 and 6% CO2)
for various time intervals (4, 6, 7, and 8 weeks) to determine which storage conditions
minimise the potential development of the grey pulp disorder, days to “cutting firmness” and
pathogenic fungal occurrence.
For grey pulp severity, it was possible to store fruit for extended periods (6-8 weeks)
at 1 °C in both CA and DCA-CF with a reduced incidence of the disorder. For shorter storage
periods, viz. 4 weeks, storing fruit at 1 °C (after step-down cooling) could negate the need for
CA. Mesocarp discolouration / grey pulp severity incidence was worse when fruit were stored
at higher storage temperatures (3 °C), for longer storage periods, and stored in RA.
This study showed that fruit stored in both CA and DCA-CF took longer to soften to a
“cutting firmness” and ripened more evenly than fruit stored in RA. It was also shown that
where the temperature regime was statistically significant, fruit stored at lower temperatures
(1 °C) softened slower to a “cutting firmness” than fruit stored at higher temperatures (3 °C).
In the 2016-2017 season, DCA-CF treatment showed a lower incidence of stem-end
and body rots compared to the CA and RA treatment. However, in the 2017-2018 season,
both CA and DCA-CF treatment often controlled the incidence of stem-end rots and body rots
better. Low temperature (1 °C) and both CA and DCA-CF treatment therefore reduced the
incidence of stem-end and body rots, as well as the complex rot disorder development in the
avocado fruit.
This study showed that grey pulp severity or mesocarp discolouration, and decay are
better controlled by low temperature and low oxygen environments in storage. These storage
methods, combined with the right harvest maturity and transport, will allow longer storage
and slower softening, thereby ensuring supply of good quality, late-season avocados to the
local market.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Langtermyn opberging van laatseisoen avokadokultivars Hass en Gem™ Avokados ontwikkel 'n fisiologiese afwyking wat bekend staan as mesokarp- verkleuring, ook bekend as gryspulp, wat ontwikkel gedurende opberging en met gevorderde rypwording en lei tot groot verliese. Avokados het ʼn heterogene rypwordingspatroon op bome wat opberging en bemarking bemoeilik. Rypwording / sagwording van vrugte is noodsaaklik om vrugte vir verbruikers aanvaarbaar te maak, maar daar moet ʼn balans gevind word tussen rypwording en genoeg tyd vir die veilige vervoer van produkte. Die tyd wat dit neem voordat die vrugte ryp/sag word na opberging, is ook ʼn indikasie van die risiko vir fisiologiese afwykings en verrotting. Patogeniese verrotting skep 'n kwaliteits- en gesondheidsprobleem wat gepaard gaan met opberging en is die oorsaak van 'n groot persentasie na-oesverliese in die avokadobedryf. Die doel van hierdie studie was dus om die lewensvatbaarheid van langtermynopberging van 'Hass' en Gem™ avokados te bepaal om die avokado-aanbod aan die Suid-Afrikaanse markte verleng. Dit is gedoen deur die effek van temperatuur en verskillende tipes atmosferiese opbergingstegnieke te evalueer. Vrugte is opgeberg by 1 en 3 °C in drie verskillende atmosferiese kondisies, insluitend gewone atmosfeer (GA; lug), beheerde atmosfeer (BA; 2% O2 en 6% CO2), en dinamiese beheerde atmosfeer-chlorofil fluoressensie (DBA-CF; ≈0.4% O2 en 6% CO2) vir verskillende periodes (4, 6, 7, en 8 weke) om vas te stel hoe opbergingstoestande die ontwikkeling van gryspulp, dae tot sagwording tot by ʼn “sny fermheid” (bepaal met ʼn densimeter) en patogeen teenwoordigheid affekteer. Dit was moontlik om vrugte vir lang periodes (6-8 weke) by 1 °C, in beide BA en DBA- CF, op te berg met 'n verlaagde voorkoms van gryspulp. Vir korter opbergingsperiodes, naamlik 4 weke, kon vrugte by 1 °C (na stapsgewyse verkoeling) opgeberg word sonder BA of DBA-CF. Mesocarp verkleuring of die insidensie van gryspulp en oppervlak area per vrug geaffekteer was erger in vrugte wat by hoër opbergingstemperature (3 °C), vir langer periodes en in RA opgeberg is. Vrugte wat in BA- en DBA-CF-toestande opgeberg was, het 'n verlaagde vlak van heterogeniteit in die rypwordingspatrone gehad en 'n toename in dae tot sagwording het voorgekom in vergelyking met vrugte wat in GA opgeberg was. Vrugte wat by laer temperature (1 °C) opgeberg was, het ook langer geneem om sag te word as vrugte wat by hoër temperature (3 °C) opgeberg was. In 2016-2017 het die DBA-CF 'n laer voorkoms van stingelent- en “algemene” verrotting getoon in vergelyking met die BA- en GA-behandelings. In die 2017-2018 seisoen het die BA en DBA-CF behandeling dikwels stingelent- en “algemene” verrotting beter beheer. Opberging van laat seisoen avokados by ʼn lae temperatuur (1 °C) en beide BA- en DBA-CF verlaag dus die voorkoms van stingelent- en algemene verrotting, sowel as die komplekse verrottingsdefek se ontwikkeling. Die studie het gewys dat gryspulp insidensie of mesokarp verkleuring, en verrotting beter beheer word deur lae temperatuur, lae suurstof omgewings in opberging en dat hierdie opbergingsmetodes toelaat vir langer opberging en stadiger rypwording, wat met die regte oes-rypheid sou kon toelaat vir ʼn goeie kwaliteit laat-seisoen avokado op die plaaslike mark.

Description
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Avocado cultivars Hass and Gem™, Avocado -- Storage, Avocado -- Effect of temperature on, Avocado -- Postharvest physiology, UCTD