Taalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid : 'n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerders

dc.contributor.authorBrand, Ireneen_ZA
dc.contributor.authorAnthonissen, Christineen_ZA
dc.date.accessioned2018-07-16T10:35:44Z
dc.date.available2018-07-16T10:35:44Z
dc.date.issued2017
dc.descriptionCITATION: Brand, I. & Anthonissen, C. 2017. Taalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid : 'n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerders. LitNet Akademies, 14(2):696-725.
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDaar word wyd verwys na ondergemiddelde prestasie van jong leerders in geletterdheidsontwikkeling in Suid-Afrikaanse skole (Donald en Condy 2005; Klop 2011; Marais 2012). Terselfdertyd word toegewyd aandag gegee aan moontlike verklarings vir die betreklik lae sukseskoers in die ontwikkeling van kinders se lees- en skryfvaardighede, asook aan moontlike ingrypings wat sukseservaring in vroeë geletterdheidsontwikkeling sal verbeter (Pretorius en Machet 2004; Olivier, Anthonissen en Southwood 2010; Murray, De Pascalis e.a. 2016). Hierdie artikel verwys na ’n studie wat uitgevoer is in Graad 3-klaskamers in twee landelike laerskole in Wes-Kaap waar spesifiek aandag gegee is aan die begrip taalbewussyn en hoe dit in leerders se narratiefontwikkeling waargeneem word. ’n Buitekurrikulêre program, ’n sogenaamde narratiefverrykingsprogram, is ontwikkel en oor ’n periode van ses maande in die taalonderrigperiode as stimulasie en vir diagnostiese doeleindes vir leerders aangebied. Ons kom tot die gevolgtrekking dat aandag aan taalbewussyn by leerders, binne skoolverband en spesifiek met aanmoediging van verhalende lees-, vertel- en skryfwerk, ’n geleentheid bied om geletterdheidsontwikkeling binne skoolverband te bevorder.en_ZA
dc.description.abstractThe study on which this article is based was motivated by existing information on the discontinuity between home literacy practices and school literacy expectations of learners who typically speak a local variety of their mother tongue which, in various ways, is different from the standardised language of learning and teaching (LoLT). In this particular case the study refers to Afrikaans as a home language and language in education. The main concern is that these learners typically perform below par in standardised South African literacy tests such as the Annual National Assessment (ANA) and the Systemic Evaluation Test. They show slower achievement of literacy milestones, higher school drop-out rates and less achievement of access to higher-learning opportunities (Lahire 1995; Siegel 2007).
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent30 pages
dc.identifier.citationBrand, I. & Anthonissen, C. 2017. Taalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid : 'n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerders. LitNet Akademies, 14(2):696-725.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/104144
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthors retain copyright
dc.subjectLanguageen_ZA
dc.subjectLiteracyen_ZA
dc.subjectLanguage awareness in childrenen_ZA
dc.subjectAfrikaans languageen_ZA
dc.titleTaalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid : 'n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerdersaf_ZA
dc.title.alternativeLanguage awareness as a component of literacy : investigating narrative skills development of grade 3 learnersen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
brand_taalbewussyn_2017.pdf
Size:
451.86 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: