Patriarchal structures of control and female homosocial relationships in the novels of Charlotte Brontë
Date
2001-03
Authors
Ellis, Jeanne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In Charlotte Bronte's novels, the importance accorded to female homosocial
relationships - such as friendship and the mother-daughter relationship -
challenges the conventional structure of the Victorian realist novel, in which the
focus of the female protagonist's development is almost exclusively on the
eventual achievement of heterosexual marriage Structurally. heterosexual
marriage at closure re-establishes the status quo that has been threatened or
destabilised during the unfolding of the plot. Yet what Bronte's novels reveal,
is that the status quo thus re-established also confirms patriarchy as a system
in which the bonds between men are consolidated to maintain social, political
and economic power as a male prerogative By contrast, the ideology that
promotes marriage as the sine qua non of women's existence positions women
as rivals and the representation of female homosocial relationships in the
nineteenth-century novel is either relegated to the margins of the text or erased
entirely. In Bronte's novels, the structural relationship between this
conventional displacement of female homosocial relationships and the silencing
and containment of female desire in heterosexual marriage at closure is
consistently explored and subverted.
In an increasingly complex process of rewriting the Victorian novel from
a female perspective, Bronte's novels construct alternative plots that privilege
the representation of female homosocial relationships even as they imitate
conventional plot structure In so doing. the gendering of narrative voice as
female lays claim to a female discourse of desire. which is rooted in female
homosociality and inclusive of lesbian desire. Compulsory (female)
heterosexuality which is exclusively domestic and maternal. IS therefore
challenged by an alternative representation of female desire as defiant of the
ngid categories Imposed by heterosexuality. because it is fiurd and multiple in
Its expression
This thesis explores the process of recuperation through which Bronte
both places the representation of female hornosocial relationships at the centre
of her novels and reveals patriarchal structures of control at work
AFRIKAANSE OPSOMMING: In die romans van Charlotte Bronte konfronteer the sentraliteit van vroulike homososiale verhoudings - soos vriendskap en die moeder-dogter verhouding - die konvensionele struktuur van die Victoriaanse realistiese roman. Volgens hierdie konvensionele struktuur is die fokus van die vroulike protagonis se ontwikkeling bykans uitsluitlik gerig op haar uiteindelike toetrede tot 'n heteroseksuele huwelik. Struktureel gesproke herstel die heteroseksuele huwelik by die sluiting van die roman die status quo wat bedreig of gedestabiliseer is gedurende die ontplooing van die roman. Wat Bronte se romans egter aan die lig bring, is dat die status quo wat so herstel word, ook die patriargale sisteem bevestig - waarbinne die bande tussen mans gekonsolideer word ten einde sosiale politieke en ekonomiese mag as 'n manlike prerogatief te waarborg Die ideologie wat die huwelik voorhou as die sine qua non van die vrou se bestaan posisioneer vroue as mededingers, en hierdeur word die uitbeelding van vroulike homososiale verhoudings in die negentiende-eeuse roman verskuif na die buitewyke van die teks, of word dit algeheel uitgewis. In Bronte se romans word die strukturele verwantskap tussen hierdie konvensionele verplasing van vroulike homososiale verhoudings en die demping of beheer van vroulike begeerte in die heteroseksuele huwelik voortdurend in die roman se sluiting ondersoek en ondermyn In 'n proses wat 'n toenemend ingewikkelde herskrywing van die Victonaanse roman vanuit 'n vroulike qesiqspunt inhou. stel Bronte se romans alternatiewc verwikkelinqsplanne saam wat voorrang gee aan die uitbeelding van vroulike hornososiale verhoudings terwyl hierdie storieplanne konvensionele struktuurplanne naboots. Ole manier waarop die verteller se stem so vervroulik word gee uiting aan 'n vroulike diskoers van begeerte wat gewortel IS In vroulike hornososialiteit en wat lesbiese begeerte insluit Verpliqte (vroullke) heteroseksualiteit. wat uitsluitlik huislik en moederlik IS, word dus gekonfronteer deur 'n alternatiewe uitbeeldinq van vroulike begeerte wat die rigiede kateqoriee opqele deur heteroseksualiteit verwerp en meer vloeibare en veelsoortiqe vorme van ultdrukklng daarstel Hierdie tests ondersoek die herstellinqsprcses waardeur Bronte die uitbeeldinq van vroulike hornososiale verhoudinqs sentraal plaas In haar romans, terwyl sy terselfdertyd die werkswyses van patriargale beheerstrukture aan die lig bring.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Bronte, Charlotte, 1816-1855 -- Criticism and interpretation, Women in literature, Social control in literature, Dissertations -- English literature, Theses -- English literature