Die voorstandersrol in die daarstelling van 'n agenda van nuus oor die bewoonde omgewing
Date
2004-12
Authors
Van Wyk, Gerrit
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The independent interpretation of a series of interviews shows provisionally that the
proponent of an issue is its scout and interpreter in the agenda-setting process. The
proponent thus helps to develop and adapt the scope of an issue so that it will appear as
a dyna"1ic subject on the media agenda.
The focus of this aSSignment falls on the proponents of the inhabited environment as a
career scientific development. The definition of this career scientific development was
adapted to suit an investigation in media studies.
The interview questions examined three topics: the issue proponent's profile, motivation
and discouragement to make contributions, and the technical skills and standards
needed 10 place an issue on the media agenda.
The profile of a proponent is that of scout and interpreter. The respondents mention the
stereoty~es media institutions maintain as the greatest demotivation and their love for
the inhabited environment as their greatest motivation. The respondents place a lot of
value on high joumalistic standards in the coverage of their issue.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Deur 'n onafhanklike interpretasie van 'n reeks onderhoude het hierdie werkstuk VOOriOPipbewys dat voorstanders van'n bepaalde saak die verkenning en interpretasle bepaal in die agendadaarstellingproses. As sulks help voorstanders om 'n kwessie se omvang te ontwikkel en aan te pas sodat dit as 'n dinamiese onderwerp op die mediaagenda verskyn. Die fokus van hierdie werkstuk val op die voorstanders van die bewoonde omgewing as beroepsretenskaPlike ontwikkeling. Die beroepswetenskaplike ontwikkeling se omskrywing is aangepas om by 'n mediastudiesondersoek in te pas. Die ondfrhoudvrae het drie afdelings ondersoek: die voorstander van 'n kwessie se profiel, motivering en ontmoediging om bydraes te maak en, laastens, die tegniese vaardighede en standaarde nodig om 'n kwessie op die media-agenda te plaas. Die voorstanders se profiel is die van verkenner en interpreteerder. Die respondente noem dir stereotipes wat media-instansies onderhou as die grootste ontmoediging en hul liefde vir die bewoonde omgewing as die grootste motivering. Die respondente hag baie waarde aan hoe joemalistieke standaarde om hul kwessie te dek.

Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Mass media and culture -- South Africa, Dissertations -- Journalism, Theses -- Journalism