The admissibility of a case before the International Criminal Court : an analysis of jurisdiction and complementarity
Date
2002-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The permanent International Criminal Court (ICC) will come into operation
after the 60th ratification of the Rome Statute of the International Criminal
Court of 1998. The ICC will have jurisdiction over the most serious
international crimes, namely war crimes, genocide and crimes against
humanity. The focus of this thesis is the difficulties surrounding the
admissibility of a case before the ICC. There are basically two legs to this
analysis: jurisdiction and complementarity ..
Jurisdiction of the ICC is analysed in historical and theoretical context.
This comprises an overview of the international tribunals since the First World
War, and more specifically their impact on the development of jurisdiction in
international criminal law. Secondly, the thesis is examining the jurisdiction of
the ICC in terms of the specific provisions of the Rome Statute. This analysis
comprises a detailed analysis of all the provisions of the Rome Statute that
have an impact on the exercise of the ICC's jurisdiction.
The relationship between the ICC and national courts is a difficult
relationship based on a compromise at the Rome Conference in 1998. The
principle underlying this relationship is known as "complementarity". This :
means that the ICC will only exercise its jurisdiction if a national court is
"unwilling" or "unable" to exercise its jurisdiction. A detailed analysis of the
different provisions of the Rome Statute, as well as some references to other
international tribunals, serve to analyse the impact of complementarity on the
eventual ambit of the ICC's jurisdiction.
In conclusion, some suggestions regarding the admissibility of cases
and the difficult relationship between the ICC and national courts are made.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die permanente Internasionale Strafhof (ISH) sal met sy werksaamhede begin na die 60ste ratifikasie van die Statuut van Rome van 1998. Die ISH sal jurisdiksie uitoefen oor die ernstigste internasionale misdade, tewete oorlogsmisdade, volksmoord en misdade teen die mensdom. Hierdie tesis fokus op die probleme rondom die toelaatbaarheid van 'n saak voor die ISH. Hierdie ontleding het basies twee bene: jurisdiksie en komplementariteit. Die jurisdiksie van die ISH word in historiese en teoretiese konteks ontleed. Dit behels 'n oorsig van die internasionale tribunale sedert die Eerste Wêreldoorlog, en meer spesifiek die impak wat hierdie tribunale op die ontwikkeling van jurisdiksie in die internasionale strafreg gehad het. In die tweede plek word jurisdiksie ontleed aan die hand van die spesifieke bepalings van die Statuut van Rome. Hierdie ontleding behels 'n gedetaileerde ontleding van al die bepalings van die Statuut van Rome wat 'n impak het op die uitoefening van die ISH se jurisdiksie. Die verhouding tussen die ISH en nasionale howe is 'n komplekse verhouding, gebaseer op 'n kompromie wat by die Rome Konferensie van 1998 aangegaan is. Die beginselonderliggend aan hierdie verhouding staan bekend as "komplementariteit". Dit beteken dat die ISH slegs sy jurisdiksie sal uitoefen indien 'n nasionale hof "onwillig" of "nie in staat is" om jurisdiksie uit te oefen nie. 'n Gedetaileerde ontleding van die verskillende bepalings van die Statuut van Rome, sowel as verwysings na ander internasionale tribunale, dien om die impak van komplementariteit op die omvang van die ISH se jurisdiksie, te ontleed. Ten slotte word sekere voorstelle aangaande die toelaatbaarheid van sake en die verhouding tussen die ISH en nasionale howe gemaak.

Description
Thesis (LLM)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
International Criminal Court, Rome Statute of the International Criminal Court -- (1998), Admissible evidence, Criminal procedure (International law), International crimes, Dissertations -- Law, Theses -- Law