Lupus myocarditis : diagnostic characteristics and outcome of myocardial injury
Date
2020-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Lupus myocarditis is a rare but serious manifestation of systemic lupus erythematosus (SLE). Through
this dissertation I have aimed to describe the outcome of both clinical as well as subclinical myocardial
injury in SLE. I have also aimed to define the diagnostic characteristics of myocardial injury, identified by
cardiac magnetic resonance imaging with regards to clinical, echocardiographic and cytokine profiles.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Lupus miokarditis (LM) is ‘n raar maar ernstige manifestasie van sistemiese lupus eritematose (SLE). Met hierdie verhandeling beoog ek om die uitkoms van kliniese asook subkliniese miokardiale besering in SLE te beskryf. Ek beoog om die diagnostiese eienskappe van miokardiale besering, geïdentifiseer deur kardiale magnetiese resonansie (KMR) te beskryf ten opsigte van kliniese, eggokardiografiese en sitokien profiele.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Myocardial -- Injury, Lupus Myocarditis, Systemic lupus erythematosus, UCTD