Describing the rehabilitation workforce capacity data in the public sector of three rural provinces in South Africa
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Background:
Rehabilitation capacity resources are limited or sometimes may be missing completely in low- and middle-income countries. Workforce is intricately linked with all the other health system components and is essential in leadership and governance, management of financial resources and technology, and rehabilitation service delivery. A workforce that is sufficient in number, skills and equitably distributed is vital. The classification of the rehabilitation workforce lacks a common, global definition. A standardised set of descriptors and indicators to describe rehabilitation workforce capacity allows comparison between countries or regions. This rehabilitation workforce data is important to provide a baseline for advocating to improve rehabilitation workforce capacity.
Aim:
The aim of the study is twofold. Firstly, the aim of the scoping review was to see how rehabilitation workforce capacity data is described and to synthesise the descriptors and indicators used to describe the workforce. Secondly, the aim of the primary study was to describe the rehabilitation workforce in the public sector of South Africa in three rural provinces with respect to number of therapists, distribution by population, type of therapists and qualifications, distribution between rural and urban, salary levels and level of care.
Method: The research consisted of a scoping review and a primary study. The scoping review was conducted according to the five-step framework developed by Arksey and O’Malley. The scoping review included primary peer reviewed studies on rehabilitation workforce. Data on the rehabilitation workforce indicators and descriptors were extracted and synthesised. The results were used to describe the primary study workforce data. The primary study was a cross-sectional web-based survey using REDCap. The data was extracted and collated in MS Excel and analysed in SPSS and STATA.
Results
The findings from the scoping review showed that population adjusted ratios and absolute number of therapists are used to indicate the supply of the rehabilitation workforce. The distribution between urban versus rural and public versus private sectors are used to describe disparities between regions. Age and gender are used to describe the demographics of the rehabilitation workforce. The primary study results indicated that the population adjusted ratios for the rehabilitation workforce are alarmingly low. The number of therapists at primary level are minimal in comparison with secondary hospitals. There is a large disparity between the number of therapists working in rural areas versus the large number who work in urban areas. A third of the rehabilitation workforce rely on community service posts to staff their facilities.
Conclusion:
Collectively these findings imply that many people depending on the public sector arguably do not have access to rehabilitation services. South Africa will have to invest in strategies to monitor workforce capacity overtime to ensure further declines in the public health sector.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Rehabilitasie kapasiteit hulpbronne is beperk of soms vermis in lae- en middelinkomstelande. Arbeidsmag is ingewikkeld gekoppel met ander gesondheidsisteme komponente en is noodsaaklik in leierskap en bestuur, die bestuur van finansiële hulpbronne en tegnologie en rehabilitasie dienslewering. ʼn Arbeidsmag wat voldoende in nommer, vaardighede en word billik versprei is noodsaaklik. Die klassifikasie van die rehabilitasie arbeidsmag is te kort aan ʼn algemene definisie. ʼn Standaard stel van beskrywers en aanwysers om die rehabilitasie arbeidsmag kapasiteit te beskryf sal toelaat vir vergelyking tussen lande en streke. Hierdie rehabilitasie arbeidsmag data is belangrik om ʼn basislyn te voorsien vir bepleit om rehabilitasie arbeidsmag kapasiteit te verbeter. Doel: Die doel van die omvangsbepaling studie was om te sien hoe rehabilitasie arbeidskrag kapasiteit data te beskryf en om die beskrywers en aanwysers te sintetiseer. Die doel van die primêre studie is om die rehabilitasie arbeidskrag in die openbare sektor van Suid Afrika te beskryf in drie plattelandse provinsies met betrekking tot die nommer van terapeute, die verspreiding volgens bevolking, tipe professie en kwalifikasies, verspreiding tussen plattelandse en stedelike streke, salarisvlakke en vlak van sorg. Metode: Die navorsing bestaan uit ʼn omvangsbepaling studie en ʼn primêre studie. Die ombangsbepalingstudie het primêre eweknie geëvalueerde studies oor rehabilitasie arbeidskrag ingesluit. Rehabilitasie arbeidskrag beskrywers en aanwysers was onttrek en gesintetiseer. Die resultate was gebruik om die primêre studie se arbeidskrag data te beskryf. Die primêre studie was ʼn deursnee web-gebaseerde opname studie deur REDCap. Die data was onttrek en saamgestel in Excel en geanaliseer in SPSS en STATA. Hoofresultate: Die bevindings van die omvangsbepaling studie wys dat bevolkings aangepaste verhouding en absolute nommer van terapeute word gebruik om die verskaf van die rehabilitasie arbeidsmag aan te dui. Die verspreiding tussen plattelandse en stedelike, en openbare en privaatsektore word gebruik om die oneweredige verskaffing te verduidelik. Ouderdom en geslag word gebruik om die demografiese inligting van die rehabilitasie arbeidskrag inligting te beskryf. Die resultate van die primêre studie wys kommerwekkende lae vlakke van die rehabilitasie arbeidskrag verspreiding volgens bevolking. Die aantal terapeute in die primêre vlak is minimaal in vergelyking met die sekondêre vlak. Die oneweredigheid tussen terapeute in plattelandse areas en stedelike areas is groot. ʼn Derde van die rehabilitasie arbeidskrag is afhangend van gemeenskapsdiens poste om die fasiliteite te beman. Gevolgtrekking: Gesamentlik impliseer hierdie bevindinge dat baie mense wat afhanklik is op die openbare sektor waarskynlik nie toegang tot rehabilitasie dienste het nie. Suid Afrika sal in strategieë moet belê om die arbeidsdiens kapasiteit te monitor oor tyd om seker te maak dat daar geen verder afname in die openbare gesondheid sektor is nie.

Description
Thesis (MScPhysio)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Hospitals -- Rehabilitation services -- South Africa, Medical rehabilitation -- South Africa, Rehabilitation workforce -- Public sector -- South Africa, UCTD