The law and economics of potential competition in digital markets
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: This research aims to explore how authorities in different jurisdictions respond to potential
competition in the online automotive classifieds platform markets. This is done by means of a review
of cases in South Africa, the United Kingdom and Australia. This thesis considers how actual competition should be measured within markets as well as how potential competitors are identified and ranked against one another according to the firm that imposes the largest competitive constraint on its rivals. Previous research and literature have identified the method to be used when defining a relevant potential competitor in a market. This thesis evaluates how potential competition considerations should affect the evaluation of a merger or acquisition, specifically in the online
automotive classifieds platform markets. Potential competition issues arising in intermediation platform markets exists as more firms are developing their own intermediation platforms and competition authorities are seeking to regulate these firms that bring about novel competition issues compared to those experienced by a traditional firm. This research seeks to provide an understanding to its readers and authorities on how potential competition concerns should be addressed and handled in platform markets, particularly those including a digital element. This research evaluates the
literature surrounding this topic by taking a case studies approach.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing beoog om te ondersoek hoe owerhede in verskillende jurisdiksies op potensiële mededinging in aanlyn voertuigadvertensie-platform-markte reageer. Dit word bereik deur middel van ‘n oorsig van regsake in Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk en Australië. Die tesis bekyk hoe werklike mededinging gemeet behoort te word sowel as hoe potensiële mededingers geïdentifiseer en georden kan word, gebaseer op watter firma die grootste beperking op mededingers plaas. Vorige navorsing en literatuur het reeds die metodologie, vir die definisie van ‘n relevante potensiële mededinger in ‘n mark, bepaal. Hierdie tesis evalueer hoe potensiële mededingingsoorwegings die evaluering van ‘n samesmelting of oorname in platform-markte behoort te beïnvloed, en bepaald in aanlyn voertuigadvertensie-platform-markte. Potensiële mededingingskwessies kom toenemend in hierdie tipe markte na vore, soos meer firmas hulle eie intermediasie platforms ontwikkel en mededingingsowerhede die regulering van hierdie firmas onder die loep noem. Die navorsing het ten doel om aan lesers en owerhede ‘n beter begrip te verskaf van hoe potensiële mededingingsoorwegings in sulke platform-markte behoort te figureer. Die navorsing evalueer die literatuur rondom die onderwerp deur middel van ‘n gevallestudie-benadering.

Description
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Internet marketing -- South Africa, Digital markets -- South Africa, Online automotive classifieds -- South Africa, UCTD