Factors affecting modal choice for long-distance travel in South Africa with a focus on improving rail patronage
Date
2023-02
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The patronage of long-distance passenger rail in South Africa has decreased by 90.3% between the 2009/10 and 2019/20 financial years (Passenger Rail Agency of South Africa, 2020a). The decline in rail passenger patronage was largely due to the decrease in the number of trains running as a result of a dispute between the Passenger Rail Agency of South Africa (PRASA) and Transnet over service prices and access to the rail network (Passenger Rail Agency of South Africa, 2011). PRASA has plans to revitalize the long-distance passenger rail sector. Some of the plans include upgrading selected long-distance corridors to high-speed rail and expanding the current network (Passenger Rail Agency of South Africa, 2019a). High-speed rail and network expansion projects are expensive and long-term solutions. Short- to medium-term solutions should also be considered to attract more passengers. To recommend solutions that can improve rail patronage, a better understanding of desired services of long-distance travellers is required. This study aims to determine the desired services of long-distance travellers to establish short- to medium-term solutions to improve long-distance rail patronage. This study evaluated the needs of long-distance travellers by asking South Africans what factors influence their long-distance modal choice through a travel survey. A study was also done to identify high-demand travel corridors in South Africa where new or improved rail services could be implemented. The modes on the corridors were investigated to identify how rail can compete against other long-distance transport modes. The information gathered from the two investigations were used to recommend solutions to improve rail services based on new strategies and strategies designed by PRASA. The survey participants identified safety as the most important factor that influenced their modal choice for long-distance transport. Participants also identified punctuality and cost as important factors, while the distance to and from stations was indicated to be the least important. The investigation of high-demand travel corridors and the information from the survey determined that the shorter corridors (between 300 to 600 km) should be the first routes to reinstate and implement the improved services on. In conjunction with reinstating long-distance passenger rail services on the identified travel corridors, PRASA should increase security. Improving the safety onboard the trains and at the stations would increase the attractiveness of rail the most. A list of more recommended solutions was given that PRASA could use to improve the other factors identified too and further increase the attractiveness of long-distance rail services.
AFRIKAANS OPSOMMING: Die patronaatskap van langafstand passasier spoorweë in Suid-Afrika het tussen die boekjare 2009/10 en 2019/20 met 90,3% afgeneem (Passenger Rail Agency of South Africa, 2020a). Die afname in spoorweë passasiers patronaatskap was grootliks te wyte aan die afname in die aantal treine wat ry as gevolg van 'n dispuut tussen die “Passenger Rail Agency of South Africa” (PRASA) en Transnet oor diens pryse en toegang tot die spoornetwerk (Passenger Rail Agency of South Africa, 2011). PRASA het planne om die langafstand passasier spoorweë sektor weer op te wek. Sommige van die planne sluit in die opgradering van geselekteerde langafstand reis gange na hoëspoed treine en die uitbreiding van die huidige netwerk (Passenger Rail Agency of South Africa, 2019a). Hoëspoed treine- en netwerk uitbreidings projekte is duur en langtermyn oplossings. Kort- tot mediumtermyn-oplossings moet ook oorweeg word om meer passasiers te lok. Om oplossings aan te beveel wat patronaatskap kan verbeter, word 'n beter begrip van verlangde dienste van langafstand reisigers vereis. Hierdie studie het ten doel om die verlangde dienste van langafstand reisigers te bepaal om kort- tot mediumtermyn-oplossings te vestig om langafstand spoorweë patronaatskap te verbeter. Hierdie studie het die behoeftes van langafstand reisigers bepaal deur Suid-Afrikaners in 'n opname te vra watter faktore hul langafstand vervoermodus keuse beïnvloed. 'n Studie is ook gedoen om hoë aanvraag reis gange in Suid-Afrika te identifiseer waar nuwe of verbeterde spoorweë dienste geïmplementeer kan word. Die vervoermodusse op die reis gange is ondersoek om te identifiseer hoe spoorweë kan meeding teen die ander langafstandvervoermodusse. Die inligting wat uit die twee ondersoeke ingesamel is, is gebruik om oplossings aan te beveel om spoorweë dienste te verbeter gebaseer op nuwe strategieë en strategieë wat deur PRASA ontwerp is. Die deelnemers aan die opname het veiligheid geïdentifiseer as die belangrikste faktor wat hul vervoermodus keuse vir langafstand vervoer beïnvloed. Deelnemers het ook stiptelikheid en koste as belangrike faktore geïdentifiseer en die afstand na en van stasies as die minste belangrike faktore identifiseer. Die ondersoek na hoë aanvraag reis gange en die inligting uit die opname het bepaal dat die korter reis gange (tussen 300 en 600 km) die eerste roetes moet wees om te herstel en die nuwe dienste op te implementeer. Saam met die herstelling van langafstand passasier spoorweë dienste op die geïdentifiseerde reis gange moet PRASA die sekuriteit van hulle dienste ook verhoog. Die verbetering van die veiligheid aan boord die treine en by die stasies sal die aantreklikheid van spoorweë die meeste verhoog. 'n Lys van meer aanbevole oplossings is gegee wat PRASA kan gebruik om die ander faktore wat geïdentifiseer is ook te verbeter en die aantreklikheid van langafstand spoorweë dienste verder verhoog.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2023.