Kaapse bergmeubels 1652-1830
dc.contributor.advisor | Grobbelaar, P. W. | en_ZA |
dc.contributor.author | Olivier, Magda | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T12:09:47Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T12:09:47Z | |
dc.date.issued | 1990 | |
dc.description | Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1990. | af_ZA |
dc.description.abstract | The types of storage furniture used in Cape homes, as well as their function and appearance are examined in this study. The period of consideration is from 1652, when the Cape settlement was founded, until 1830 after which Cape patrician furniture manufacture began to decline. The three main groups of storage furniture which appear in furniture history are the chest, cupboard and cabinet. It is demonstrated that the inhabitants of the Cape possessed the same types of storage furniture that appeared in Europe, especially in the Netherlands. Their status in the homes and the periods of popularity differed, however. The popularity of the chest at the Cape lasted longer than in Europe. The wagon chest and the colonial luggage chest occupied unique positions in country and patrician furniture respectively. Cupboards were popular in the 18th century, but during the latter half of that century cabinets became more fashionable. In these two categories certain types achieved a certain status or popularity, e.g. the cupboard with two top drawers in country furniture and the large gabled cabinet in patrician furniture. Buffets, the major ornamental furniture of the Middle Ages, were in decline at the time the Cape settlement was founded and were in the process of being replaced by serving tables, which in their turn developed into sideboards. Few buffets were found at the Cape. It is also found that chests of drawers, one of the most popular types of storage furniture in 18th century Europe, were scarce at the Cape. Shelves had a combined storage and display function. Writing furniture was also used for the storage of smaller valuables. Not only the types in use, but also the physical appearance of Cape storage furniture correlated with that in Europe. The four major Western art styles of the 17th & 18th centuries were followed at the Cape, i.e. Classicism, Baroque, Rococo and Neoclassicism, albeit with a considerable time-lag. These styles were found often to be transitional styles. Influence of the Eastern colonies is examined and it is indicated that this was restricted to the choice of materials rather than stylistic. An exception is the colonial luggage chest which was of Eastern origin. The use of solid wood rather than veneer influenced the construction methods as well as the ornament of Cape storage furniture. Overall, Cape storage furniture correlates to European types concerning both function and appearance but with a unique Cape character. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tipes bergmeubels wat in Kaapse huise voorgekom het, word in die studie ondersoek, asook waarvoor dit gebruik is en hoe dit gelyk het. Die tydperk van die volksplanting in 1652 tot 1830, die einde van die Oud-Kaapse patrisiërmeubelkuns, word behandel. Die drie groot groepe bergmeubels wat in die meubel geskiedenis voorgekom het, was die kis, kas en kabinet. Daar word aangedui dat Kapenaars dieselfde tipes bergmeubels as in Europa en veral Nederland gehad het, ofskoon die tydperke waarin die meubels voorgekom het en die status in die huishouding verskil het. Die kis het langer gewild gebly en die wakis en koloniale bagasiekis het 'n unieke plek in onderskeidelik die plattelandse en patrisiërmeubelkuns beklee. Kaste was in die 18de eeu gewild en kabinette het die toneel in die tweede helfte van die eeu oorheers. Ook in hierdie groepe het sekere tipes aan die Kaap 'n spesiale status of gewildheid ontwikkel, bv. Die bolaaikas op die Kaapse platteland en die groot gewelkabinet in patrisiërhuise. Buffette, die vernaamste vertoonmeubels van die Middel eeue, was ten tye van die Kaapse volksplanting besig om in Europa in gewildheid af te neem en deur skinktafels vervang te word, wat uiteindelik weer tot volwaardige buffette ontwikkel het. Min buffette het aan die Kaap voorgekom. Daar word bevind dat oak laaikaste seldsaam aan die Kaap was, of skoon laaikaste in Europa een van die gewildste bergmeubels van die 18de eeu was. Rakke het 'n gekombineerde berg- en vertoonfunksie gehad. Skryfmeubels is vir skryfwerk en die bêre van kleiner kosbaarhede gebruik. Nie net die tipes nie, maar ook die voorkoms van die bergmeubels sluit aan by die van Europa. Die vier groot Westerse kunsstyle van die 17de en 18de eeu kom aan die Kaap voor, t.w. die Klassisisme, Barok, Rococo en Neoklassisisme. Die style kom later as in Europa voor en word dikwels as oorgangstyle aangetref. Invloed van die Oosterse kolonies word ondersoek en daar word aangedui dat die invloed meestal beperk was tot die keuse van materiale eerder as stilistiese beïnvloeding. ‘n Uitsondering is die koloniale bagasiekis wat van dié gebiede oorgeneem is. Die gebruik van soliede hout i. p. v. fineer het die konstruksiemetodes sowel as die ornament van Kaapse bergmeubels beïnvloed. In die geheel gesien, sluit Kaapse bergmeubels aan by Europese tipes, beide wat funksie en voorkoms betref, maar met ‘n onbetwisbare eie Kaapse karakter. | af_ZA |
dc.format.extent | 450 pages : ill. | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/67298 | |
dc.language.iso | af_ZA | af_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Furniture -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Afrikaans culture | en_ZA |
dc.title | Kaapse bergmeubels 1652-1830 | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- olivier_kaapse_1990.pdf
- Size:
- 95.2 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download Thesis