Die aard en omvang van werksafwesigheid by Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede
Date
1974
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verslag bevat die eerste resultate van 'n breere ondersoek
ยท na werksafwesighei.d onder Kleurlingwerkers in Kaapse
nywerhede .. Dit spruit voort uit vertoe wat deur die Kaapse
Kamer van Nywerhede aan die Departement van Sosiologie van die
Universiteit van Stellenbosch gerig is. Aangesien tot dusver
weinig oorsigtelike navorsing oor die verskynsel van werksafwesigheid
gedoen is, moet hierdie projek uiteraard as 'n
verkenningstudie beskou word. Om hierdie rede word in hierdie
verslag dan ook in hoofsaak aandag gegee aan die aard en
omvang van die verskynsel. Teen die agtergrond van die
kennis wat nou beskikbaar is, word tans aan verdere aspekte
van die verskynsel aandag geskenk, en 'n omvattende verslag sal
hopelik eersdaags voorberei word.
Finansiele steun vir hicrdie projek is goedgunstelik deur die
Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing verleen. Die Raad
vir Geest.eswetenskaplike Navorsing is egter nie verantwoordelik
vir menings en gevolgtrekkings vervat in hierdie verslag nie.
Description
Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 1974.
Keywords
Absenteeism (Labor), Industrial sociology, Psychology, Industrial, Dissertations -- Sociology, UCTD