Emergent good practice approaches to business support : implications for local government
Date
2004-12
Authors
Ackron, Johan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Policy makers and development practitioners particularly in developing countries face
daunting challenges in formulating strategies to achieve sustained growth and improved
standards of living through productive engagement of the population in the economy
rather than through welfare transfers. Business activities are self-sustaining and
therefore have the potential to contribute greatly through the economic system to the
creation of sustainable employment and prosperity. Yet many developing countries are
faced with inadequate levels of business activity and business growth. Historical
approaches to stimulating and supporting business development have proved largely
cost ineffective and unequal to the challenge. The hypothesis that fundamental paradigm
shifts in the approach to business support are taking place internationally is tested in this
thesis. Key features of an evolving entrepreneurial approach to business support are
identified and described representing the defining elements of the new business
development support paradigm. Institutional implications of the approach in the context
of institutional development theory and current approaches to the stimulation of local
economic development at local community level are also discussed, as are key
implications of the new paradigm for local government.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Beleidmakers en praktisyns in ontwikkelende lande staar uitdagings in die gesig wat betref die handhawing van volgehoue ontwikkeling en die verbetering van lewensstandaarde by wyse van werkgeleentheidskepping en produktiewe betrokkenheid van die bevolking by die ekonomie eerder as deur sosiale welvaarts oordragte. Sake bedrywe en 'n dinamiese sakesektor het die potensiaal om aansienlik by te dra tot volhoubare ontwikkeling. Maar die meeste ontwikkelende lande ondervind ontoereikende vlakke van sake aktiwiteit en van groei in die omvang van die sakesektor. Benaderings tot die stimulering van uitbreiding van die sakesektor as grondslag vir volgehoue werkskepping is in die verlede grootliks koste ondoeltreffend en die resultate was ontoereikend. Die hipotese dat daar 'n fundamentele aanpassing van die paradigma onderliggend aan benaderings tot stimulering van die sakesektor as deel van algehele ontwikkelingsstrategie plaasvind word in die tesis getoets. Kern eienskappe van 'n nuwe benadering word geidentifiseer en omskryf. Institusionele implikasies van die benadering in die samehang van ontwikkelingsteorie en huidige benaderings tot plaaslike ekonomiese ontwikkeling op plaaslike gemeenskapsvlak word ook bespreek, asook kern implikasies van die nuwe paradigma vir plaaslike regering.

Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Local government, Business planning, Support services (Management), Theses -- Public management and planning, Dissertations -- Public management and planning