A study on how HIV and AIDS-related stigma and discrimination contribute to the spread of HIV among internally displaced populations in Gulu District, Uganda
Date
2010-12
Authors
Anguria, Sam Edison
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Stigma and discrimination concerning HIV/AIDS has been shown to be a barrier to HIV prevention, voluntary counselling and testing, and care in many international settings. Most published stigma scales are not comprehensive, and have been primarily tested in developed countries.
The study had the following specific objectives: analyze the drivers of the HIV and AIDS epidemic; identify and analyze the contributing factors for HIV and AIDS-related stigma; find out and analyze barriers to HIV testing and disclosure; establish the different forms of HIV and AIDS related stigma and discrimination; and establish, in terms of gender, the most affected by HIV and AIDS related stigma and discrimination.
The study adopted both study, quantitative and qualitative approach. Four focus group discussions were conducted, a sample of 121 respondents were selected randomly and interviewed with the aid of an FGD guide and a questionnaire respectively.
Poverty, physical stigma, like sharing eating utensils, clothes, and bed linens, are marked and separated for PLWHA was found to be a predominant form of stigma and discrimination. Women and girls living with HIV and AIDS were more stigmatized and discriminated compared to men and boys as reported by 75% of the respondents. Lack of HIV and AIDS comprehensive knowledge was found as a key driver of HIV and AID-related stigma and discrimination.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Stigma en diskriminasie rakende MIV/Vigs staan dikwels in die pad van MIV voorkoming, vrywillige berading, toetsing en versorging. Die studie het die volgende spesifieke doelwitte: om die dryfveer van MIV/Vigs epidemie te ontleed; om faktore te bepaal wat bydra tot MIV/Vigs-verwante stigma; om hindernisse tot MIV toetsing en bekendmaking te bepaal en om in terme van geslag, te bepaal wie die meeste geraak word deur MIV en Vigs verwante stigma en diskriminasie. Die studie het „n kwantitatiewe sowel as „n kwalitatiewe benadering gevolg. Data is ingesamel deur middel van 4 fokusgroepbesprekings, onderhoude en die invul van vraelyste. Armoede en kwessies rakende die deel van eetgerei, klere en bedlinne het getoon om die sterkste vorm van stigma en diskriminasie te wees. Stigma en diskriminasie het geblyk om hoër te wees teenoor vroue en dogter wie met MIV/Vigs leef. „n Tekort aan voldoende kennis rondom MIV/Vigs is gevind om die sterkte dryfveer van MIV/Vigs-verwante stigma en diskriminasie te wees.

Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Stigma (Social psychology) -- Uganda -- Gulu District, Discrimination -- Uganda -- Gulu District, AIDS -- Uganda -- Gulu District, HIV -- Uganda -- Gulu District, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management