Contemporary jewellery practices and the dialogic interpretation of African material culture
Date
2013-03
Authors
Burger, Idane
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this thesis I examine the extent to which interpretations of African material culture play
a role in the creation and visualisation of an ‘African aesthetic style’ in South African
contemporary jewellery practices. My investigation of an ‘African aesthetic style’ in this
thesis is informed by the production, display and writings on African cultural objects. I
demonstrate contemporary jewellery design to derive from a critical methodology,
particularly as it facilitates a renegotiation of the relationship and dialogue between the
producer and viewer of contemporary jewellery objects.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis ondersoek ek die wyse waarop interpretasies van Afrika materiële kultuur 'n rol speel in die skepping en die visualisering van 'n 'Afrika estetiese styl' in Suid- Afrikaanse kontemporêre juwelierspraktyke. My ondersoek van so 'n styl is ingelig deur die produksie en uitstalling van, sowel as diskoerse rondom Afrika kulturele objekte. Ek ondersoek kontemporêre juweliersontwerp as 'n kritiese metodologie, veral ten opsigte van die wyse waarop dit 'n nuwe verhouding tussen die vervaardiger en toeskouer van kontemporêre juweliersobjekte fasiliteer.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Contemporary jewellery, African material culture, African tourist art, Dialogic jewellery, Dissertations -- Visual arts, Theses -- Visual arts