Towards establishing the historical context of Septuagint Proverbs
Date
1999-11
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis addresses the problem of the unanswered questions on the historical context of
the Septuagint version of the book of Proverbs. In other words, it seeks to increase our
knowledge on where, when and by whom the Greek translation of Proverbs was made.
Our knowledge on Septuagint Proverbs is very limited in this respect, with little
consensus amongst scholars on these specific questions. Previous research on Septuagint
Proverbs has shown that the translation represents one of the most freely translated units
in the LXX corpus. Not only does the Greek version contain several pluses, but the
choices made by the translator(s) - on a lexical, semantical and syntactical level - also
indicate that the translator adopted a very paraphrastic translation technique.
Understanding his translation technique is of crucial importance to us in our efforts to
form a comprehensive 'picture' of the translator and the worldview he represents.
Through an analysis of his translation technique, I intend to illustrate that the translator
was someone who had a marked respect for the Jewish law and the covenant that existed
between the God of Israel and his people. Indeed, there is a greater emphasis in the Greek
version on these themes than in the Hebrew.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis poog om die onbeantwoorde vrae rondom die historiese konteks van die Septuaginta weergawe van die boek Spreuke aan te spreek. In ander woorde, dit poog om ons kennis oor waar, wanneer en deur wie die Griekse vertaling gemaak is, te vermeerder. Ons kennis ten opsigte van hierdie vrae is baie beperk en daar bestaan min konsensus tussen geleerdes hieroor. Vorige navorsing wat oor Septuaginta Spreuke gedoen is, het aangetoon dat dit een van die mees vry vertaalde eenhede in die LXX korpus verteenwoordig. Nie aIleen is daar verskeie plusse in the Griekse teks nie, maar die leksikale, semantiese en sintaktiese keuses wat deur die vertaler uitgeoefen is, dui daarop dat die vertaler In baie parafrastiese vertalingstegniek gevolg het. Dit is daarom belangrik om hierdie vertalingstegniek te verstaan sodat ons In omvattende 'beeld' van die vertaler en die wereld wat hy verteenwoordig, kan vorm. Deur middel van 'n analise van sy vertalingstegniek, dui ek aan dat die vertaler 'n diep respek vir die Joodse wet en die verbond tussen God en Israel aan die dag le. Daar is inderdaad 'n groter klem in die Griekse weergawe op hierdie temas as in die Hebreeuse.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1999.
Keywords
Bible. Proverbs. Greek. Septuagint -- Versions, Bible. Proverbs -- Criticism, Redaction, Bible. Proverbs -- Translating, Bible. Ecclesiasticus -- Criticism, interpretation, etc., Bible -- Translating, Wisdom literature -- Criticism, interpretation, etc, Dissertations -- Ancient Near Eastern Studies