Literary techniques and communicative aims in a selection of martyr narratives from the first three centuries C.E.
Date
2020-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Studies dealing with martyr literature have seen scholarship explore the subject from a strictly historical perspective. However, this study moves away from a historical approach and looks at analyzing martyr literature and in particular, a selection of martyr stories from the first three centuries of Christianity, within the frameworks of New Historicism and Narratology.
This thesis is made up of three chapters which interlink and provide the reader with a wider picture on early Christian literature, and in particular, martyr stories. Chapter one provides an introduction to the study and looks at the methodology, theoretical points of departure, research question, hypothesis, trends in scholarship and key terms. This content forms the basis for the presentation of the material in the rest of the thesis. Chapter two consists of a thorough literary analysis of a selection of passion narratives. This selection includes: the passion narratives of Jesus from the canonical gospels, the story of Stephen from The Acts of the Apostles, the narrative about Polycarp of Smyrna from The Martyrdom of Polycarp, and the narrative about Vibia Perpetua from The Passion of Perpetua and Felicity. This chapter argues that the gospel narratives were used as a “proto-narrative” by authors of later martyr stories when they created their own narratives. This argument is based on an assessment of the role of imitatio Christi and narrative mirroring in the various stories. Additionally, the three later martyr passiones (those of Stephen, Polycarp and Perpetua) which have been selected for analysis in chapter two are further examined in chapter three in order to assess whether these narratives were written with protreptic and / or paraenetic purposes in mind. In a close reading of these narratives, the study has found that the selected martyr stories aimed to fulfill both protreptic and paraenetic functions and played a strategic role in the growth and spread of the early Christian church.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vorige studies wat marelaarsliteratuur ondersoek vertoon die tendens om die onderwerp vanuit `n streng historiese oogpunt te benader. Hierdie studie beweeg egter weg van `n historiese benadering and poog om martelaarsliteratuur, en spesifiek `n seleksie van materlaarsverhale uit die eerste drie eeue van Christendom, te analiseer binne die raamwerke van die Nuwe Historiese Benadering (New Historicism) en die Narratologie. Die tesis bestaan uit drie afdelings wat nou met mekaar verband hou en aan die leser `n breë perspektief bied op vroeë Christelike letterkunde, en meer spesifiek martelaarsverhale. Hoofstuk een verskaf `n inleiding tot die studie en neem die metodologie, teoretiese vertrekpunte, navorsingsvraag, hipotese en rigtings in die navorsing in oënskou. Die inhoud van hierdie gedeelte vorm die basis vir die aanbieding van die materiaal in die res van die tesis. Hoofstuk twee bestaan uit `n deeglike literêre analise van `n seleksie van lydingsverhale. Hierdie seleksie sluit die die volgende werke in: die lydensverhale van Jesus in die kononieke evangelies, die verhaal van Stefanus in die Handelinge van die Apostels, Polycarpus van Smyrna se verhaal, Die Martelaarskap van Polycarpus (The Martyrdom of Polycarp) en die storie van Vibia Perpetua uit die Lydensverhaal van Perpetua en Felicitas (The Passion of Perpetua and Felicity). Hierdie hoofstuk betoog dat die verhale uit die evangelies deur die outeurs van latere martelaarsverhale gebruik is as `n proto-narratief in die komposisie van hulle eie martelaarsverhale. Dit word gedoen deur `n ondersoek na die rol van imitatio Christi en die tegniek narratiewe spieëlbeelding (narrative mirroring) in die onderskeie verhale. Verder word die drie latere martelaarsverhale wat geselekteer is vir ondersoek in hoofstuk twee in hoofstuk drie verder bestudeer om vas te stel of hierdie verhale geskryf is met protreptiese en / of paraenetiese doelstellings in gedagte. Op grond van `n noukeurige lees van hierdie verhale is daar bevind dat die geselekteerde martelaarsverhale beide protrepticse en paranetiese doelstellings vervul en `n strategiese rol gespeel het in die groei en verspreiding van die vroeë Christelike Kerk.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Martyrdom in literature, Narration (Rhetoric), Martyrdom of Polycarp, Christian literature, Early, Perpetua, Saint, d -203, Felicity, Saint,-203, UCTD, New Historicism, Moral exhortation, Protrepsis, Paraenesis