Die orde van attributiewe adjektiewe in Afrikaans

Date
1985-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available.
INLEIDING: Die rede waarom hierdie onderwerp gekies is, is dat daar tot op datum geen ui tgebreide ondersoek na die sis teem agter die orde van attributiewe adjektiewe in Afrikaans bestaan nie. Die faktore wat hierdie orde. determ1neer, moet ook nog in diepte ondersoek word. Die doel met die studie is dus om insig te kry in die ordening van die Afrikaanse attributiewe adjektiewe.
Description
Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 1985.
Keywords
Citation