Local bargaining in industrial relations with special reference to South Africa
dc.contributor.advisor | Cilliers, S. P. | en_ZA |
dc.contributor.author | Kritzinger, Andrienetta Susanna | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology & Social Anthropology. | |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T12:09:47Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T12:09:47Z | |
dc.date.issued | 1990-01 | |
dc.description | Thesis (D. Phil.) -- University of Stellenbosch, 1990. | |
dc.description.abstract | ENGLISH SUMMARY: This analysis of local bargaining is primarily theoretical and conceptual in nature re and done in four r main parts. The first part deals with different theoretical perspectives on industrial relations and the role each perspective assigns to collective bargaining and trade unions. The nature and various elements of collective bargaining are explored in more detail in order to arrive at a definition of local bargaining. In Part Two, the structures through which local bargaining has historically been conducted in South African industrial relations are discussed. This is done against the backdrop of an analysis of local bargaining as it has evolved in the industrial relations systems of the following countries: Great Britain, Japan, West Germany and the United States of America. Tendencies towards more decentralised bargaining are also identified in those countries hitherto known for their highly centralised bargaining structures. In Part Three, the factors underlying the development and establishment of local bargaining within the South African industrial relations context are explored. The role of macro-economic factors, government policy and labour legislation is analysed within the context of the history of labour unions, employer organisations and bargaining patterns. It is argued that the link between these sociopolitical and economic factors and the establishment of local bargaining is not necessarily simple and direct but that these factors more often relate to local bargaining via the intervening variables of ·the attitudes and power of bargaining parties conditioned by perceptions of vested interests. In addition to the abovementioned environmental considerations, the conditions pertaining to a specific enterprise, plant or shop floor situation and the manner in which these factors relate to the establishment of local bargaining are analysed. These variables include labour power, labour organisation, leadership, management attitude and policy as well as management structure. In Part Four, the most important implications of local Bargaining for the power relationship between employers/management and workers are assessed. These are seen to be the challenge that local bargaining represents for so-called managerial rights and prerogatives and the extent to which it presents workers with a means to participate in management decision-making and to gain some measure of control over their work lives. In all of this, the Industrial Court is seen to play a crucial role in the context of local bargaining being conducted between especially black workers and employers/management within South African establishments. In conclusion, the extent to which the establishment and extension of local bargaining in South African industrial relations corresponds with trends elsewhere while retaining its unique character and role, is assessed. | |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tema van plaaslike bedinging word in hoofsaak in teoretiese en konseptuele terme aangespreek en die bespreking daarvan word in vier bree afdelings ingeklee. In Deel Een word die belangrikste teoretiese perspektiewe op arbeidsverhoudinge gestel asook die rol van vakunies en kollektiewe bedinging vanuit elkeen van hierdie perspektiewe. Hierdie uiteensetting word gevolg deur 'n ontleding van die verskillende elemente van kollektiewe bedinging waarna tot bedinging geraak word. 'n eie tiefinisie vanplaaslike Deel Twee handel oor die aard van die strukture in terme waarvan plaaslike bedinging histories binne die Suid Afrikaanse arbeidsbestel plaasgevind het. Hierdie ontleding vind plaas teen die agtergrond van 'n bespreking van die ontwikkeling van plaaslike bedinging binne die arbeidsbestel van Groot Brittanje, Japan, Wes Duitsland en die Verenigde State van Amerika. Die neiging tot toenemende gedesentraliseerde bedinging in lande tradisioneel gekenmerk deur hoogs gesentraliseerde bedingingstrukture, word geidentifiseer. In Deel Drie word die faktore wat ten grondslag le van die ontwikkeling en vestiging van plaaslike bedinging binne die Suid-Afrikaanse arbeidsbestel bespreek. Die rol van makro-ekonomiese faktore, die staat en veral statutere ontwikkeling word uitgespel binne die konteks van die historiese ontwikkeling van vakunies, werkgewersorganisasies en bedingingstrukture. Daar word geargumenteer dat die verband tussen ekonomiese en sosio-politieke faktore en die vestiging van plaaslike bedinging nie noodwendig eenvoudig en oorsaaklik is nie maar eerder gemedieer word deur tussenkomende veranderlikes nl. die houding en mag van die onderskeie bedingingspartye soos gestruktureer deur persepsies van gevestigde belange. Die vestiging van plaaslike bedinging hou ook verband met veranderlikes binne die konteks van 'n bepaalde onderneming of fabrieksvloeropset. Voorbeelde van sodanige veranderlikes is leierskap, bestuursreaksie en -strukture, arbeidsorganisasie en die relatiewe mag van die werkers. In Deel Vier word die belangrikste konsekwensies van plaaslike bedinging vir die magsverhouding tussen werkgewers en werknemers uitgespel. Die gevolgtrekking waartoe gekom word is dat plaaslike bedinging 'n uitdaging vir bestuur se regte en prerogatiewe inhou en 'n meganisme aan werkers bied vir deelname aan besluitnemingsprosesse en die verkryging van 'n mate van kontrole oor hul werksituasie. Die sentrale rol van die Nywerheidshof binne die konteks van plaaslike bedinging tussen veral swart werkers en werkgewers/bestuur binne Suid-Afrikaanse ondernemings word beklemtoon. Ten slotte, word daar aangetoon dat bedinging op plaaslike vlak enersyds vry algemeen besig is om 'n belangrike plek in te neem, en andersyds word die besondere patroon wat in die RSA ontwikkel het - en tans nog ontwikkel - uitgespel. | |
dc.format.extent | 350 pages | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/67305 | |
dc.language.iso | en_ZA | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | |
dc.subject | Collective bargaining -- South Africa | en_ZA |
dc.subject | Industrial relations -- South Africa | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Sociology | en_ZA |
dc.title | Local bargaining in industrial relations with special reference to South Africa | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- kritzinger_local_1990.pdf
- Size:
- 15.7 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: