Characterisation in isiXhosa drama with specific reference to two isiXhosa dramas
Date
2004-04
Authors
Nweba, Lena
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The main aim of study is to investigate characterisation in two of Ngewu's dramas.
Ngewu's dramas are contemporary and many scholars have not yet had time to research
them. The story in the drama Amadada la afunani ezintsaneni ?( 1998), is about the
sexual abuse of children. This is new because the abuse of small children is not seen to
indicate culture especially now that even fathers abuse their children. In the olden days
children used to look to grown -ups for protection of every kind.
The story in the second drama Yeha Mfazi Obulala Indada (1997) , is about a wife who
hires assassins to kill her husband. In the past wives were submissive to their husbands.
It was unheard of a wife challenging the husband's authority, let alone hiring assassins to
kill him.
Chapter 1 introduces the aim, the scope, the theories and the methods of the study.
Chapter 2 deals with the plot structure of the dramas Amadada la afunani
ezintsaneni? (1998) and Yeha Mfazi Obulala Indada (1997)
Chapter 3 deals with characterisation in isiXhosa dramas, Amadada la afunani
ezintsaneni(1998) and Yeha Mfazi Obulala lndoda (1997)
Chapter 4 deals with language and the pattern of stylistic devices
Chapter 5 concludes the findings of the study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van hierdie studie is om die karakterisering in twee van Ngewu se dramas te ondersoek. Ngewu se dramas is hedendaagse daarom is daar nog veel navorsing daaroor ezintsaneni (1998) gedoen nie. Die storie in die drama Amadoda la afunani handel hoofsaaklik oor die seksuele molestering van kinders. Seksuele kindemolestering is In relatiewe nuwe versknser want dit is taboe in kultuur veral nou dat die bekend is dat kinders deur hulle vaders gemolesteer word. In vroeer jare was kinders van volwassens afhanklik vir beskermering en welvaart. Die tweede drama Yeha Mfazi Obulala lndoda (1997) handeloor I vrou wat sluipmoordenaars huur om haar man om die lewe te bring. In vroeer jare was vroue aan hul mans onderdaning. Dit was ongewoon dat I vrou haar man se gesag sou ondermyn, en nog meer ondenkbaar die huur van sluipmoordenaars om hom om die lewe te bring. In hoofstuk 1 vind ons die doel van die studie, die omvang ,teoretiese raamwerk en metode van die studie. Hoofstuk 2 handeloor die struktuur van die twee Amadoda la afunani ezintsaneni (1998) en Yeha Mfazi Obulala Indoda ( 1997) Hoofstuk 3 handeloor die karakterisering in die isiXhosa dramas, Amadoda la afunani ezintsaneni (1998) en Yeha Mfazi Obulala Indoda (1997) Hoofstuk 4 handeloor die taal en skryfstyl van die skrywer. Hoofstuk 5 bevat die samevatting van die studie.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Ngewu, L. L. (Lubabalo Livingstone), 1950- -- Criticism and interpretation, Xhosa fiction -- History and criticism, Dissertations -- Xhosa literature, Ngewu, L. L. (Lubabalo Livingstone), 1950- -- Amadoda la afunani ezintsaneni?, Ngewu, L. L. (Lubabalo Livingstone), 1950- -- Yeha Mfazi Obulala Indoda